Monte Crous Hotel, Restaurant & Venue
- Slaapplek vir 64 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - 38 Madeliefie Street, Van der Kloof, 8771, Noord-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Monte Crous Hotel, Restaurant & Venue is in die hartjie van Van Der Kloof geleë en bied 'n rustige toevlugsoord vir gesinne, paartjies en sakereisigers.
Verblyf sluit in uitvoerende kamers, standaardkamers op die grondvloer of eerste verdieping, selfsorg-eenhede en 'n wittebroodsuite. Elke kamer bied slaapplek vir tot 2 gaste en beskik oor 'n dubbel- of koninggrootte-bed, 'n en suite-badkamer met 'n stort of bad, 'n waaier, TV, ketel en yskas. Gratis WiFi is regdeur beskikbaar.
Geriewe op die perseel sluit in 'n gemeenskaplike swembad, restaurant, kroeg, sitkamer, eetkamer en 'n toegewyde trou- en konferensielokaal. Kinders het toegang tot 'n speelarea met 'n springkasteel en 'n mega-skaakstel. Veilige parkering word voorsien.
Die hotel is binne 15 km van 'n reeks aktiwiteite, insluitend watersport, stap, bergfietsry, visvang, kanovaart en voëlkyk. Gaste kan ook watertoere op die Seeray-boot of -vlot bespreek vir 'n unieke ervaring.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4/5
Adele Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 5
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 38 Madeliefie Street, Van der Kloof, 8771, Noord-Kaap
- Gaste dink Monte Crous Hotel, Restaurant & Venue het ’n baie goeie ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
38 Madeliefie Street, Van der Kloof, 8771, Noord-Kaap
Sien kaart- Slaapplek vir 64 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang