Monte La Vue Boutique Hotel
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 74 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 11:00 - 60 Turaco Street, Norscot, Fourways, Johannesburg, 2055, Gauteng Sien kaart
Beskrywing
Monte La Vue Boutique Hotel is in Sandton geleë, net 1,4 km vanaf Montecasino, 11 km vanaf Sandton City Mall, en 11 km vanaf die Gautrein Sandton Stasie. Dit is die ideale plek vir sakereisigers of gaste wat op soek is na 'n naweekwegbreek.
Verblyf word in 22 suites gebied wat slaapplek aan 2 tot 4 gaste bied. Die slaapkamers het óf 'n koninggrootte- bed óf 'n koningingrootte-bed het en 'n suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak.
Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, mikrogolf, tweeplaatgasstoof, wasmasjien, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus.
Hierdie suites het 'n TV met Netflix en YouTube. Daar is ook 'n kas en 'n lessenaar.
Dié boetiekhotel het 'n gimnasium, sit- en kuierarea, en 'n restaurant. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar. Die area is gewild onder plaaslike inwoners vir fietsry en die Gallagher-konvensiesentrum is omtrent 17 km weg.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
3.3/5
Tanki Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 2
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- 60 Turaco Street, Norscot, Fourways, Johannesburg, 2055, Gauteng
- Gaste dink Monte La Vue Boutique Hotel het ’n goeie ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
60 Turaco Street, Norscot, Fourways, Johannesburg, 2055, Gauteng
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 74 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 11:00
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang