Montpellier De Tulbagh
- Slaapplek vir 84 gaste
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Soos Gesien op Facebook
- Twee Jongen Gezellen Road, Tulbagh, 6820, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Montpellier De Tulbagh bied die geleentheid vir 'n romantiese, plattelandse wegbreek en spog met 'n bekoorlike kapel, 'n prentjiemooi trou-venue en 'n ou Kaapse styl gastehuis. Dié geskiedkundige Bolandse plaas is in 1714 gestig en word deur die Montténére, die "Berge van Vrees" omring. Montpellier bied verskeie bederfies in ware Tulbagh-styl.
Verblyf word gebied in luukse B&B-eenhede in die Kaaps-Hollandse herehuis, en in warm, rustieke selfsorgkothuise wat omring word deur die wingerd en asemrowende berg-uitsigte bied. Al die verblyfopsies sluit vars beddegoed, handdoeke, en tee- en koffiemaakgeriewe in. Die selfsorg-eenhede het elk 'n yskas, mikrogolf, ketel, broodrooster, basiese eetgerei en breekware.
Die verblyf is naby die wingerd met groot dennebome wat skadu bied. 'n Onderdakbraai-area en pizza-oond is versteek aan die einde van die groot tuin.
Montpellier is trots om heerlike wynproesessies in die herehuis of onder die bome in die ontwerperstuin te bied. Kom sluit aan vir 'n proesessie van ons uitsonderlike MCC, wit- en rooiwyn.
Gaste kan die pragtige uitsig op die Tulbagh-vallei se berge en Montpellier se wingerd geniet. Perde wei naby die herehuis en daar is 'n groot swembad waar gaste kan afkoel. Gaste kan ook 'n perdrysessie bespreek, stap, draf of fietsry deur die wingerd en tot by Tulbagh self.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4/5
Leana Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 93
Op LekkeSlaap 5 jaar
Ligging
- Twee Jongen Gezellen Road, Tulbagh, 6820, Wes-Kaap
- Gaste dink Montpellier De Tulbagh het ’n baie goeie ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Twee Jongen Gezellen Road, Tulbagh, 6820, Wes-Kaap
Sien kaart- Slaapplek vir 84 gaste
- Geen kinders
-
Soos Gesien op Facebook
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang