Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Moolmanshof Main House and Self-Catering Accommodation

Gastehuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.3/5

Lizette Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 80

Op LekkeSlaap 11 jaar

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 48 resensies vir Moolmanshof Main House and Self-Catering Accommodation
Netheid
4.5/5
Diens
4.4/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.2/5
Waarde vir geld
4.2/5
Gay B - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gay B

Lovely.

It was very comfortable. Lizette welcomed us and was very helpful. We thoroughly enjoyed our stay.

Mark R - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mark R

Good location, friendly hostess, beautiful old house.

Engaging and friendly hostess, beautiful old house, room and facilities very good. Please check before your stay that the hot water system is functional, as two of us in the house had tepid showers.

Theresa B - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Theresa B

Was 'n voorreg om oor te kom slaap in 'n nasionale monument.

Baie lekker gebly. Tannie is dierbaar. Die antieke ou huis met sy houtvloere en pragtige antieke showpieces in die ou vertrekke. Love it.

Johan B - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan B

Genotvol en rustig.

Ons het baie lekker gebly. Die gasvrou was 'n uitnemende gasvrou gewees.

El-Mari V - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
El-Mari V

Ons het 2 nagte oorgebly.

Ons gasvrou en haar kat was baie vriendelik. Die huis en tuin was prentjiemooi. Ons het dit geniet om van die eiendom te leer. Die kamer was netjies en gemaklik. Die verblyf het alles wat ons nodig gehad het. Die verblyf is slegs 'n paar 100m weg van 2 restaurante, so etes was nie ver weg nie.

Rouxné F - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rouxné F

Gerief en geskiedenis!

Hierdie huis is pragtig! Oudhede en nostalgie. Mooi en ingerigte kamers. 'n Mens voel teruggevoer na 'n vorige era wanneer 'n mens hier slaap. Ons gasvrou het ons ook vriendelik ontvang en baie mooi gehelp. Ek sal enige tyd weer hier kom bly as ons volgende keer na Swellendam reis!

Ilona P - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ilona P

N moet, veral as jy hou van historiese argitektuur en antieke meubels.

Gemaklike en goed toegeruste verblyf.

Marc D - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marc D

Highly recommend.

Original, authentic, and full of character if you are into that.

Jos N - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jos N

Netjes. Rustig. Vriendelijk onthaal. Gelegen in de tuin van het oudste manor i.

We hebben genoten van een mooi verzorgde blyplek.

Frik P - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Frik P

Baie lekker verblyf.

My dogter-hulle het daar oornag en hulle terugvoer was net positief.

Moolmanshof Main House and Self-Catering Accommodation se terugvoer

Baie dankie vir die positiewe terugvoer, Frik.
So bly as mense waardering het vir die eintlike voortbestaan van so 'n ou historiese gebou.
Verg nogal baie!

Moolmanshof Main House and Self-Catering Accommodation
Alet B - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alet B

Baie lekker gebly.

Ons is vriendelik ontvang. Die plek was netjies en skoon. Het lekker gebly.

Gay B - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gay B

Very comfortable.

Lizette was a wonderful host. Beautiful accommodation - close to town.

Val H - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Val H

Comfortable overnight accommodation.

We stayed overnight with a 1-year-old. Lizette made sure we had everything we needed and was a most gracious host. The self-catering accommodation suited the young family and the guest house suited the grandparents.

Jetske F - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jetske F

Knus, gerieflik en ouwêrelds spesiaal.

Dit is 'n voorreg om in so 'n juweel te kon oorbly. Die gasvrou het ons vriendelik ontvang en die historiese huis en tuin se geheime met ons gedeel.

Jolanda R - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jolanda R

Huislik en asemrowend.

Die kamer was wonderlik uitgerus en kan nie uitgepraat raak oor die bou van die herehuis nie. Dit was 'n wonderlike tuisgaan.

Jolanda R - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jolanda R

Huislik, warm en sommer tuis gevoel.

Wat 'n aangename verrassing! Die selfsorg eenheid was ten volle toegerus en kon ons met gemak ons familie daar ontmoet. Ons sal in die toekoms weer daar met 'n geruste hart tuisgaan. Die eenheid was skoon, netjies en ruim. Ongelukkig was die WiFi-sein baie swak, maar het ons dit nie eens nodig gehad nie.

Aniska A - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Aniska A

Relax is die wagwoord by Moolmanshof.

Heerlike rustige atmosfeer en die gasheer doen soveel moeite om gemaklike verblyf te verseker! Pragtig versorgde opstal en tuin.

Moolmanshof Main House and Self-Catering Accommodation se terugvoer

Dankie vir die mooi woorde. Bly as jy dit geniet het. Kom kuier gerus weer.

Moolmanshof Main House and Self-Catering Accommodation
Madelein V - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Madelein V

Iconic stay.

Travel back in history. Lovely place.

Karen M - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karen M

Beautiful house and garden. Perfect location in town.

We had a bit of a glitch with the check-in process initially as we couldn't contact the host for access, but it was resolved within an hour. Our pleasant stay at Moolmanshof more than made up for it afterwards. Lizette and Estelle's hospitality is excellent, and the house is beautiful and very comfortable. The garden is absolutely lovely. We and our friends had the whole old house to ourselves and really enjoyed it. Will come again.

Mienette V - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Mienette V

Baie mooi en netjiese en gerieflike verblyf.

Ons het heerlik gebly. Ons groot honde kind was ook baie welkom en dit beteken vir ons baie!

Danny F - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Danny F

Netjies. Vriendelike ontvangs.

Netjiese kamer en rustige omgewing.

Anja V - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Anja V

Heerlik.

Olde Room is ñ pragtige kamer met mooi aandag aan detail. Ons het baie welkom gevoel, wens ons kon langer bly!

Linda B - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Linda B

Lizette = vriendelik, verwelkomend, gasvry. Cottage 2 teleurstellend.

Was teleurgesteld in Cottage 2. Die foto's en resensies op webtuistes is misleidend.

Marius B - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Marius B

Fantasties gewees.

Baie lekker gebly. Ongelooflik om in 'n 300 jaar oue huis te slaap. Plek is vol karakter en geskiedenis.

Neels R - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Neels R

Ons het baaie lekker gekuier.

Die geriewe was uitstekend en die lieflike omgewing met al die fasiliteite wat ons met ons familie-saamtrek kon geniet, was gepas en uiters geskik. Die gasvrou was goeie, hulpvaardig en gerig op klientediens.

Karin L - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karin L

Rus, geskiedenis, en vars blomme in die kamers.

Die atmosfeer by Moolmanshof is een van rustigheid. Die huis is uitgelê vir gerief maar behou die gevoel van die geskiedenis in talle aspekte. Die kamers laat jou voel asof jy in 'n sprokie ingeloop het, maar met die moderne vreugdes van koffie en WiFi. Die gedeelde kombuis is wel toegerus en bied jou die geleentheid om 'n maaltyd voor te berei wat jy in die tuin of eetkamer kan geniet. Werklikwaar 'n juweel in Swellendam!

Mariana S - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariana S

Skoon en rustig.

Die gasvrou is baie vriendelik en het ons die ou huis gewys en 'n bietjie van die geskiedenis van die huis vertel.

Sus B - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sus B

Heerlike verblyf.

Heerlik warm geslaap in 'n baie nat Swellendam. Sal weer van Moolmanshof gebruik maak. Vriendelike en behulpsame mense.

Moolmanshof Main House and Self-Catering Accommodation se terugvoer

Baie dankie vir die mooi woorde Sus.
Waardeer dit baie.
Julle is altyd baie welkom, sulke lekker mense

Kom kuier gerus weer. Groete Lizette

Moolmanshof Main House and Self-Catering Accommodation
Karl K - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karl K

Nice, quiet place. Lizette was very helpful and accommodating.

We had a good stay at Moolmanshof. Circumstances forced us to rethink our travel plans and Lizette was very helpful and accommodating for us. It is a beautiful town and it was nice and quiet at the accommodation.

Moolmanshof Main House and Self-Catering Accommodation se terugvoer

Wow, wow, wow! Thank you for this wonderful review and your very kind words,
It was wonderful having you stay and can only hope that you’ll come visit us again very soon.

Best Wishes,
Lizette Hendry and Team

Moolmanshof Main House and Self-Catering Accommodation
Renate C - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Renate C

A beautiful home away from home.

The host was so lovely. Everything was spotless and the whole house has a "homey" feeling. Wonderfully large garden full of birds. Highly recommended.

Moolmanshof Main House and Self-Catering Accommodation se terugvoer

Thank you for taking the time to rate us and for your kind comments.
It was lovely having you stay and we truly hope to see you again in future.

We hope you enjoyed the rest of your trip and please come visit us again!

Best Wishes,
Lizette Hendry and Team

Moolmanshof Main House and Self-Catering Accommodation
G L - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
G L

Baie mooi plek om te bly. Nostalgie van die verlede.

Moolmanshof is van die oudste geboue in Swellendam. Baie mooi gerestoreer deur Lizette, die eienaar. Ons word met elke besoek persoonlik verwelkom en moet daar eers gesels word! Die ligging is perfek, die mooi groot tuin is heerlik om in te loop. Heerlik koel in die somer onder eeu oue akkerbome.

Moolmanshof Main House and Self-Catering Accommodation se terugvoer

Baie dankie vir die mooi woorde Deon. Waardeer. Julle altyd baie welkom. Kom kuier gerus weer.
Groete
Lizette

Moolmanshof Main House and Self-Catering Accommodation
Elizabeth S - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
4/5
Elizabeth S

Wegbreek met gemak en styl.

Ons het heerlik gebly. Alles wat ons nodig gehad het was beskikbaar en die eienaar net 'n oproep ver. Die geskiedenis van die huis en die omgewing was 'n belewenis. Ons het verskeie beurtkragperiodes beleef en sou net graag meer lig waardeer, veral buite waar die voertuie geparkeer was. Ten spyte van die donker twee ure per nag, het ons geensins onveilig gevoel nie. Ons sal beslis weer daar gaan oorbly.

Moolmanshof Main House and Self-Catering Accommodation se terugvoer

Baie dankie vir die mooi woorde Elizabeth, ons waardeer dit baie.
Julle altyd baie welkom. Kom kuier gerus weer. Groete Lizette

Moolmanshof Main House and Self-Catering Accommodation
Annerie M - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Annerie M

Heerlike plekkie,.

Heerlike plekkie, baie vriendelike gasvrou wat uit haar pad gaan om mens welkom te laat voel,.

Moolmanshof Main House and Self-Catering Accommodation se terugvoer

Good Afternoon Annerie,

Thank you ever so much for taking the time to rate us and for your kind comments. It was wonderful having you stay and we hope to see you again in future.

Best Wishes,
Lizette

Moolmanshof Main House and Self-Catering Accommodation
Hennie V - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Hennie V

Historiese geboue. Pratige meubels en skilderye in hoofgebou. Baie vriendelik ontvang.

Ons verblyfeenheid was met alles toegerus wat 'n aangename verblyf verseker het.

Moolmanshof Main House and Self-Catering Accommodation se terugvoer

Thank you for the time you took to rate us, we appreciate all our guest comments and their experiences here at Moolmanshof.

Your suggestion has been noted and very much appreciated, Thank you.

Take care of yourselves and we hope you enjoyed the rest of your visit thoroughly.

Best Wishes,
Lizette Hendry and Team

Moolmanshof Main House and Self-Catering Accommodation
Stefney B - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
1/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
3/5
Stefney B

Road very noisy.

On Main Road, regretted our choice.

Moolmanshof Main House and Self-Catering Accommodation se terugvoer

Good Afternoon

Thank you for the time you took to rate us, we appreciate all our guest comments and their experiences here at Moolmanshof. Your comments have been noted and very much appreciated, we are always trying to improve and without our guests let us know about their stay, we cannot, so thank you, we will try our best to do better.

Take care of yourselves and we hope you enjoyed the rest of your visit thoroughly.

Best Wishes,
Lizette Hendry and Team

Moolmanshof Main House and Self-Catering Accommodation
Lorna G - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Lorna G

Onaangenaam.

Nie die eenheid wat ek bespreek het met bad in gekry nie. Gevoel of ons in agterlike buitekamer slaap. Baie muf, afvoerpype oral stukkend en water loop voor deure. Braaiplek was nie skoongemaak nie. Instandhouding en opknapping kort baie aandag.

Moolmanshof Main House and Self-Catering Accommodation se terugvoer

Good morning, Lorna,

We wish to thank you for taking the time to rate us and for your comments. We wish to apologize dearly and will be in touch immediately to offer you a full refund.
Have a wonderful day and chat with you soon.
Moolmanshof Team.

Moolmanshof Main House and Self-Catering Accommodation
Andre D - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Andre D

Gemaklik en mooi B&B.

Het lekker gebly, dankie.

Moolmanshof Main House and Self-Catering Accommodation se terugvoer

Hello Andre. Dankie vir terugvoer. Bly julle het lekker gebly.
Groete

Moolmanshof Main House and Self-Catering Accommodation
Henk M - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
4/5
Henk M

'n Wonderlike, geskiedkundige en outentieke gastehuis, uitstekend gemeubileerd en wat voldoen aan die verwagtinge om teruggeneem te word na die verlede.

Hierdie uitstekende gerestoureerde huis bied 'n besondere voorbeeld van ons geskiedenis en om die atmosfeer eerstehands te kon ondervind en beleef sal ons altyd bybly. Omdat die gebou so oud is, het dit heelwat onderhoud nodig om op standaard te wees. Die die badkamer van die slaapkamer links van die ingang is nie op standaard nie (klein, geen kassies en hakke). 'n Elektriese waaier kan gerus toegevoeg word om die middag- en aand-hitte te sirkuleer.

Moolmanshof Main House and Self-Catering Accommodation se terugvoer

Hello Henk.
Bly u het waardering vir die outentiekheid van Moolmanshof!
Die draagbare elektriese waaier is agter die oorhoekse hangkas versteek!
Stortbadkamer ook klein omdat dit onder die buitetrap gebou moes word ten einde nie die raar egtheid van die H-vormigheid van die Kaaps Hollandse ou huis te verstoor nie. Die huis is nog 'n
'n klassieke voorbeeld daarvan. Ek het dit al oorweeg om 'n vrystaande bad in die kamer te laat installeer.
Groete.


Moolmanshof Main House and Self-Catering Accommodation
Ronelle G - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
3/5
Ronelle G

Gemaklike oornagverblyf as al die slotte op die deure jou nie pla nie.

Ek was nie baie teleurgestel oor die kamers nie, want ek het vooraf 'n resensie gelees wat gewaarsku het dat die Stables eenhede nie soos die foto's op die webtuiste lyk, wat almal net die hoofhuis wys. Die Stables kamers is goed genoeg, maar sal teleurstellend wees as mens iets anders verwag. Dit sal 'n goeie idee wees om foto's op die webtuiste te plaas. Maar ons was baie teleurgestel omdat ek spesifiek 'n boodskap gestuur het om te sê ek soek verblyf en een van ons is in 'n rolstoel, en ek het 'n antwoord ontvang wat daarop gedui het dat ons geakkommodeer sal kan word met 'n rolstoel. Die eenhede was hoegenaamd nie rolstoel-vriendelik nie (en ons is gewoond aan bietjie ongemak, met so paar trappies of so). Dis dan nou juis hoekom ek die boodskap gestuur het voordat ek bespreek het! Dit is baie onprofessioneel.

Ann G - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ann G

Oornag op pad na Jeffreysbaai.

Baie welkom gevoel met Lynette wat uit haar pad gegaan het om ons welkom te heet. Lekker geswem in die swembad op die perseel. Dit ook geniet dat ons tienderjariges hulle eie kamer gehad het langs ons sin. Die geriewe in die kamers is voortreflik. Dit was heerlik om nie 'n probleem met die WiFi-stelsel te hê nie, die sein was baie sterk.

Moolmanshof Main House and Self-Catering Accommodation se terugvoer

Thank you for this wonderful review and your very kind words.
It was wonderful having you stay and can only hope that you’ll come visit us again very soon.
Best Wishes,
Lizette Hendry and Team.

Moolmanshof Main House and Self-Catering Accommodation
Odette B - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Odette B

Heerlik rustig en gerieflik met baie vriendelike personeel.

Pragtige ou huis, mooi ingerig met vars blomme en daar word ag geslaan op detail. Vir die prys sou ek verwag dat die kamer gediens word, en dat hulle die asblikkie uitgooi, beddens opmaak en handdoeke droog en netjies terughang.

Moolmanshof Main House and Self-Catering Accommodation se terugvoer

Thank you for this wonderful review and your very kind words.
It was wonderful having you stay and can only hope that you’ll come visit us again very soon.
Best Wishes,
Lizette Hendry and Team.

Moolmanshof Main House and Self-Catering Accommodation
Petra M - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Petra M

Ons het lekker gebly en alles was skoon en netjies.

Lizette was baie vriendelik en bedagsaam.

Moolmanshof Main House and Self-Catering Accommodation se terugvoer

Hello Petra,
Dankie dat jy van jou kosbare tyd afgeknyp het om te laat weet dat julle lekker gebly het in BO-KAPIE!
Ons waardeer die mooi terugvoering. Hoop mos maar altyd dat ons gaste tog net gerieflik sal wees en lekker sal kuier. Baie dankie. Kom kuier gerus weer.
Groete,
Lizette

Moolmanshof Main House and Self-Catering Accommodation
Hendrik Willemsen N - Jan 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Hendrik Willemsen N

Vriendelijk, erg gastvrij, warm onthaal. Heel gezellig.

Prima verblijf, door regen moesten we hoofdzakelijk in kamer blijven. Maar het was geriefelijk en de verzorging uitstekend.

Moolmanshof Main House and Self-Catering Accommodation se terugvoer

Good Afternoon.
How lovely to read your review, thank you so much for your beautiful descriptions and kind comments.
Please come visit us again, very soon.
Best Wishes,
Lizette Hendry and Team.

Moolmanshof Main House and Self-Catering Accommodation
Brenda O - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
3/5
Brenda O

Nie waarde vir geld.

Die hoofgebou en kamers is baie mooi en word in die bemarking gebruik. Ons het egter in buitegeboue geslaap met ons twee volwasse dogters. Hulle moes deur ons eenheid na buite loop deur digbegroeide plante omdat hul eenheid nie 'n buitedeur het nie. Boonop het die gesin langsaan reg teen my kinders se kombuis se venster op hul stoep gesit. Die toiletpapier was onvoldoende en daar is geen hek wat sekuriteit vir jou voertuig bied nie. Ons kamer se DSTV het nie gewerk nie en hul het ook geen poging aangewend om te herstel nie. Sal gewis nie die verblyf aanbeveel nie.

Moolmanshof Main House and Self-Catering Accommodation se terugvoer

Good Afternoon.
Thank you for the time you took to rate us, we appreciate all our guest comments and their experiences here at Moolmanshof. Your comments have been noted and very much appreciated, we are always trying to improve and without our guests letting us know about their stay, we cannot, so thank you, we will try our best to do better.
Take care of yourselves and we hope you enjoyed the rest of your visit thoroughly.
Best Wishes,
Lizette Hendry and Team.

Moolmanshof Main House and Self-Catering Accommodation
Corne B - Apr 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
2/5
Corne B

Disappointing, expected more.

We expected B&B, but it was a self-catering unit and then no/limited cutlery provided. Vehicle safety concerns. No gates, lockup garage or visible security presence. We were also the only guests at the time on very large property.

Moolmanshof Main House and Self-Catering Accommodation se terugvoer

Thank you for the time you took to rate us, we appreciate all our guest comments and their experiences here at Moolmanshof.
Your suggestion has been noted and very much appreciated, thank you.
Take care of yourselves and we hope you enjoyed the rest of your visit thoroughly.
Best Wishes,
Lizette Hendry and Team.

Moolmanshof Main House and Self-Catering Accommodation
Cobus L - Apr 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cobus L

Onbeskryflik lekker. Dankie, Lizette!

Sien die sterre hieronder.

Moolmanshof Main House and Self-Catering Accommodation se terugvoer

Thank you for this wonderful review and your very kind words.
It was wonderful having you stay and can only hope that you’ll come visit us again very soon.
Best Wishes,
Lizette Hendry and Team.

Moolmanshof Main House and Self-Catering Accommodation
Louis S - Des 2014
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Louis S

Lekker rustige verblyf. Kwaliteit linne en beddegoed is voorsien.

Moolmanshof is goed geleë in Swellendam. Die perseel en tuin is ruim en rustig.

Moolmanshof Main House and Self-Catering Accommodation se terugvoer

Good Afternoon.
Thank you for the time you took to rate us, we appreciate all our guest comments and their experiences here at Moolmanshof. Your comments have been noted and very much appreciated, we are always trying to improve and without our guests letting us know about their stay, we cannot, so thank you, we will try our best to do better.
Take care of yourselves and we hope you enjoyed the rest of your visit thoroughly.
Best Wishes,
Lizette Hendry and Team.

Moolmanshof Main House and Self-Catering Accommodation
Welmie O - Sep 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Welmie O

Ongelooflik!

Tannie Lizet is baie gasvry en vriendelik. Dit is een van die mooiste gastehuise waarin ons nog gebly het, en die ontbyt is iets ongeloofliks. Ek sal Moolmanshof enige tyd aanbeveel.

Moolmanshof Main House and Self-Catering Accommodation se terugvoer

Good Afternoon.
How lovely to read your review, thank you so much for your beautiful descriptions and kind comments.
Please come visit us again, very soon.
Best Wishes,
Lizette Hendry and Team.

Moolmanshof Main House and Self-Catering Accommodation
Vanaf
Vanaf R800
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R800
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Voortrekstraat 217, Swellendam, 6740, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDMzMTU0ZWUyLTJiYzEtNGI0Mi04OWFjLTYxZTQ3MzJmOGI5NQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag (plek vir 2) 48 5 1 5 217 Voortrek Street Swellendam 6740 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -34.034408 20.428174

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang