6 gaste
3 slaapkamers
3 beds
3 badkamers
- 6 gaste
- Geen kinders onder 13
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 576 Anne Road, Pringle Bay, 7196, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Moon River House is 'n selfsorgkothuis wat stapafstand vanaf Pringlebaai se strand geleë is. Dit is die ideale verblyf vir 'n genotvolle vakansie by die see.
Die kothuis bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 3 en suite-badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die tweede en derde slaapkamer het elk 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet.
Die ruim oopplan-kothuis sluit ook 'n sitarea, etenstafel en 'n kombuis met 'n yskas, stoof, oond, skottelgoedwasser, mikrogolfoond, ketel en 'n broodrooster in. Die sitarea het gemaklike sitplek en 'n pragtige uitsig oor die strandmeer.
Ander geriewe in die huis sluit 'n slim-TV, DStv, WiFi, braaigeriewe, stoep, jetty en veilige parkeerplek in.
Aktiwiteite op die perseel sluit swem, visvang, voëlkyk en fietsry in.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Ken Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 4
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 576 Anne Road, Pringle Bay, 7196, Wes-Kaap
- Gaste dink Moon River House het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
576 Anne Road, Pringle Bay, 7196, Wes-Kaap
Sien kaart- 6 gaste
- Geen kinders onder 13
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang