+33
Selfsorg in Port Owen

Moonlight @ Port Marina

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 40 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.6
Veiligheid
4.8
Ethel V
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

Superb. Wonderful view with beautiful sunsets. Lovely accommodation, friendly people. Would like to return again someday.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Pieter
Moonlight @ Port Marina
Thank you Ethel for your kind review. We are glad that you enjoyed your stay and we hope to see you soon again. Pieter

Lynn M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Feb 2026

Pure bliss. Peaceful and relaxing, exactly what we were looking for.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Pieter
Moonlight @ Port Marina
Thank you, Lynn, for your kind review. We appreciate it and hope to see you soon again. Pieter

Nicole V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2026

Fantasies. Baie lekker. Netjies. Rustig. Mooi views! Alles wat ons voor kon hoop. Dankie julle.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Pieter
Moonlight @ Port Marina
Baie dankie vir jou terugvoering. Ons is bly dat julle die verblyf geniet het en ons hoop om julle sommer gou weer te sien.

Debbie G
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Mrt 2026

Comfortable stay. Comfortable accommodation with a well equipped kitchen. The washing machine and tumble dryer were a great help. Great WiFi.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Pieter
Moonlight @ Port Marina
Thank you for your kind review. We appreciate it and hope to see you soon again.

Adriaan K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Ons kon lekker rus aangesien die eenheid en die omgewing stil en rustig was. Ons het baie lekker gebly. Die eenheid was netjies gewees en het alles wat nodig is. Sal weer daar gaan bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Pieter
Moonlight @ Port Marina
Dankie vir jou terugvoering. Ons is bly dat julle dit geniet het en hoop om julle sommer gou weer te sien.

Amanda V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mei 2025

Fantasties. Fantastiese verblyf, netjies en het alles wat mens nodig het. Pragtige uitsig en vriendelike mense by ontvangs. Kan beslis die plek aanbeveel en sal definitief weer teruggaan. Naweek net te kort.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Pieter
Moonlight @ Port Marina
Dankie Amanda, Baie dankie vir jou terugvoering! Ons is so bly om te hoor dat julle ’n heerlike tyd by Moonlight @ Port Marina gehad het. Dit maak ons dag om te weet dat julle dit geniet het. Ons hoop om julle sommer binnekort weer te verwelkom!

Elize V
Kort verblyf
4.8
Aug 2025

Awesome. We really enjoyed our stay. Will visit again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Pieter
Moonlight @ Port Marina
Dankie vir jou terugvoering, Elize, en ons hoop om julle sommer gou weer te sien. Pieter

Jessica G
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Mrt 2025

Lovely weekend stay with family. The accommodation was fitted with all amenities and was exactly as the pictures shown on the website. We will definitely come again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Pieter
Moonlight @ Port Marina
Thank you for your review, Jessica. We appreciate it and hope to see you soon again.

Henning B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Sep 2025

Baie ontspanne paar dae geniet. Die eenheid was skoon, is ruim en baie gerieflik. Die ligging is uitstekend. Ligging is baie sentraal in die area en bied 'n lekker blyplek vanwaar die omgewing verken kan word.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Pieter
Moonlight @ Port Marina
Baie dankie vir jou terugvoering. Ons waardeer dit en hoop om julle sommer gou weer te sien.

Marika B
Kort verblyf
4.6
Apr 2025

Ligging en alles was heerlik. Ons het heerlik gebly.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Pieter
Moonlight @ Port Marina
Dankie Marika. Ons waardeer jou terugvoer en hoop om julle sommer gou weer te sien. Pieter

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Pieter Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 195

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
R 1 970
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 970
per nag (plek vir 4)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 970
per nag (plek vir 4)
Bespreek

704 Port Owen Drive, Harbour Lights, Port Owen, Velddrif, 7365, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe3769fae4399865b82224e0e252a081f41861d265b5664955952dea0e549063c3b7cf8900bf37f41646db96296ba99410dfa?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 970 per nag, vir 4 mense 40 5 1 5 704 Port Owen Drive, Harbour Lights Port Owen 7365 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -32.786679392128 18.148729646729

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang