4 gaste
2 slaapkamers
3 beds
2 badkamers
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 704 Port Owen Drive, Harbour Lights, Port Owen, Velddrif, 7365, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Moonlight @ Port Marina is in Port Owen geleë, 'n marina in die dorp Velddrif.
Die woonstel bied slaapplek aan 4 gaste en het 2 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en en suite-badkamer met 'n stort-oor-bad. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en die tweede badkamer het 'n stort, wasbak en toilet.
Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, eetgerei, breekware, wasmasjien, tuimeldroër en skottelgoedwasser. Die eetarea het sitplek vir 6 en die sitarea het 'n gemaklike slaapbank en platskerm TV teen die muur.
Die leefarea lei na 'n stoep met buitemeubels en braaigeriewe. Die stoep het 'n uitsig oor die ruim, ommuurde tuin.
Let asb. dat hierdie eenheid in 'n baie stil area is en geen partytjies of harde musiek word toegelaat nie. Alle geraas moet asb. teen 22:00 gestaak word.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.8/5
Pieter Geverifieer
Eiendomme 4
Resensies 186
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- 704 Port Owen Drive, Harbour Lights, Port Owen, Velddrif, 7365, Wes-Kaap
- Gaste dink Moonlight @ Port Marina het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
704 Port Owen Drive, Harbour Lights, Port Owen, Velddrif, 7365, Wes-Kaap
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang