+10
Gastehuis in Victoria-Wes

Moonlight Manor

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 327 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.7
Alta V
1 nag
5.0
Apr 2026

Sal my beslis weer sien! Heerlik. Gasvry. Lieflike ontbyt.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Robyn T
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

Comfortable and restful. A wonderful haven after a hard day's driving.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Janine V
1 nag Saam met vriende
5.0
Mrt 2026

Pragtig en veilig. Moonlight Manor is 'n juweel. Die kliëntediens is fantasties. Ontvangsdame is die vriendelikste mens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ronel B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2026

Interessant, gerieflik, heerlike ontbyt. N Heerlike oorblyplek op pad na Kaap toe, pragtige ou geskiedkundige omgewing en n wonderlike gasheer!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sarel D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2026

Baie vriendelike en gasvrye mense. Ons het heerlik gekuier en die geselskap met ontbyt geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Linda V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2026

Vriendelike ontvangsdame! Pragtig, netjies! Wat 'n positiewe ervaring! Fantastiese ervaring!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ronel G
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jan 2026

'n Lekker oorslaap stop vir die lang pad Kaap toe. Gerieflik gebly en vriendelike ontvangs, met 'n lekker ontbyt en sommer bietjie dorpsgeskiedenis ingesluit.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ivonne B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2026

Fantasties, gerieflik en netjies. Pragtige plek, absoluut netjies en gerieflik. Ontbyt eersteklas. Sal definitief weer hier kom oorbly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sean B
1 nag Gesin met tieners
4.8
Jan 2026

I will stay here every time! Much more than expected. Outstanding compared to our previous stay in Victoria West. Very comfortable, clean, and spacious with excellent service. Breakfast was marvelous. Decor was lovely. Quiet and peaceful. Only negative - mosquitoes!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Ana L
1 nag
4.6
Jan 2026

Rustige lafenis. Goeie oornag verblyf. My kinders en ma daar gebly as oornag vanaf Kaap. Hulle vol lof, veral my moeder wat baie vol fancies is . Die kamers was baie mooi en dit was slegs die ganglig wat bietjie gepla het deur die nag. Die restaurant wat hy bespreek het vir aandete was ook goed. Hulle het heerlik geëet na die lang rit.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Sven Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 327

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
R 875
per nag (plek vir 1)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 875
per nag (plek vir 1)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 875
per nag (plek vir 1)
Bespreek

11 Brinkman Street, Victoria West, 7070, Noord-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 15 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 09:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDMzNjkzMDE0LTViNzEtNDFmZi1hYzA5LTRiYjQwMDEzYTg4Yg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R875 per nag (plek vir 1) 327 5 1 5 11 Brinkman Street Victoria West 7070 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 09:00 -31.404510833924 23.106851739089
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang