+22

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 34 resensies

Uitstekend

Netheid
4.3
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.7
Veiligheid
4.7
Andre B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Apr 2026

Rustige boswegbreek met wild op jou drumpel. Ons het vir ’n week by Mopani Villa in Marlothpark gebly en oor die algemeen ’n baie aangename ervaring gehad. Die ligging is uitstekend – naby die Krugerwildtuin en perfek vir ’n rustige wegbreek. Die omgewing is stil en mens kry regtig die gevoel dat jy weg is van alles. Die huis self is ruim en goed ingerig vir ’n gesin of groep vriende. Die slaapkamers en leefareas is gemaklik, en die stoep met die plonspoel en braaigeriewe maak dit ideaal om buite te ontspan. Een van die hoogtepunte was beslis die wild wat gereeld kom kuier het – van sebras en koedoes tot die nagapies wat saans kom inloer het. Daar was egter ’n paar klein tekortkominge. Die huis was nie heeltemal skoon met ons aankoms nie, en die skottelgoedwasser was buite werking. Dit het nie ons verblyf noemenswaardig benadeel nie, maar is iets wat aandag kan kry. Die paaie in Marlothpark het baie skade opgedoen ná die reën, so mens moet versigtig en stadig ry. Dit gesê, dit dra ook by tot die afgeleë en natuurlike gevoel van die area. Alles in ag genome was dit ’n rustige en lekker kuier, en Mopani Villa bied goeie waarde vir ’n natuurervaring met baie wildlewe reg op jou drumpel.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Laura-Lee F
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Feb 2025

Rustig en lekker warm. Ons het lekker gebly en lekker baie diere by die huis gehad.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Tanya R
Kort verblyf Gesin met tieners
3.4
Des 2025

Daar is beter plekke vir dieselfde prys beskikbaar. Ons het lekker gekuier ten spyte van vele foute.

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Dominic V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.6
Jul 2024

Loved staying at Mopani Villa, wonderful house and location! House was great, nice size and good amenities. Lots of animal visitors Easy access to Kruger Park.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Candace B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Jan 2024

Excellent stay. House had everything as described. A few general maintenance needs to be attended to, but have shared directly with the owners. Pool needs cleaning ahead of guests arriving, especially if there has been rain experienced, as we were disappointed to find it green with algae, possibly something to raise with their cleaning team going forward. Otherwise a good experience and we will certainly be returning!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
5.0

Yolandie K
Kort verblyf Gesin met tieners
4.0
Des 2024

Baie lekker, dankie. Ons het baie lekker gebly. Huisie kort net baie opknapwerk. Die toilet op boonste verdieping het gelek na onderste verdieping. Maar verder was die rustigheid lekker. Baie diere gesien.

Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Leon C
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jul 2023

Baie goed geleë. Alles word voorsien. Baie lekker gebly vir die week. Ligging is puik. Baie diere en kameelperde elke dag. Alles word voorsien. Gasstoof groot pluspunt met kragonderbrekings. Sal verseker weer gaan en aanbeveel vir vriende.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Flip D
Lang verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2023

Beste vakansie in baie jare. Skoon, netjies, veilig, op die perfekte plek geleë. En seker die beste waarde vir geld wat ek nog ooit geboek het. Die huis het baie diep in one gesin se harte gekruip en sal vir seker elke jaar terug keer na Mopanie Villa.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ashlé A
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Jan 2023

Lovely stay. Air conditioners were awesome. Toilet paper needs to be match the amount of people in the place.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Alet B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.6
Jul 2023

Ons het ons vakansie en verblyf in Mopani Villa baie geniet. Ons het die wegbreek in die bos baie geniet. Die diens was ook baie goed.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Lauren Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 63

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
R 1 100
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 100
per nag (plek vir 6)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 100
per nag (plek vir 6)
Bespreek

3184 Berghaan Street, Marloth Park, 1321, Mpumalanga

Sien kaart
  • Slaapplek vir 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAmYeq9DTOypE6bQzCPGDbu3SE6OQ5VtjdXbwS4zbOGlUL4noAjD?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag (plek vir 6) 34 5 1 5 3184 Berghaan Street Marloth Park 1321 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -25.33751 31.80597

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang