Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Mopani Villa

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.6/5

Lauren Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 56

Jaar gelys 6

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 29 resensies vir Mopani Villa
Netheid
4.4/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.8/5
Candace B - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
5/5
Candace B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Excellent stay.

House had everything as described. A few general maintenance needs to be attended to, but have shared directly with the owners. Pool needs cleaning ahead of guests arriving, especially if there has been rain experienced, as we were disappointed to find it green with algae, possibly something to raise with their cleaning team going forward. Otherwise a good experience and we will certainly be returning!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Celeste O - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Celeste O
Gesin met klein kinders

Rus vir die siel.

Baie diere het vir ons kom kuier, mees onvergeetlike herinneringe — 6 kameelperde het ons verwelkom met aankoms en weer teruggekeer gedurende die naweek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Leon C - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leon C
Saam met vriende

Baie goed geleë. Alles word voorsien. Baie lekker gebly vir die week.

Ligging is puik. Baie diere en kameelperde elke dag. Alles word voorsien. Gasstoof groot pluspunt met kragonderbrekings. Sal verseker weer gaan en aanbeveel vir vriende.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johanna Aletta B - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johanna Aletta B
Gesin met klein kinders

Ons het ons vakansie en verblyf in Mopani Villa baie geniet.

Ons het die wegbreek in die bos baie geniet. Die diens was ook baie goed.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Flip D - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Flip D
Gesin met klein kinders

Beste vakansie in baie jare.

Skoon, netjies, veilig, op die perfekte plek geleë. En seker die beste waarde vir geld wat ek nog ooit geboek het. Die huis het baie diep in one gesin se harte gekruip en sal vir seker elke jaar terug keer na Mopanie Villa.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ash A - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ash A
Saam met vriende

Lovely stay. Air conditioners were awesome.

Toilet paper needs to be match the amount of people in the place.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Leon C - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leon C
Saam met vriende

Baie lekker gebly. Baie tevrede.

Enigste kritiek is dat kussings op buite hangmatte vervang moet word. Moes komberse onder sit om dit meer gemaklik te maak. Moet vervang word.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Liezel L - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liezel L
Gesin met tieners

Was belwenis, die diere wat so vrylik deur die wonings loop is fantasties.

Mopani Villa was 'n lekker eenheid, beveel net nie vir mense aan met hoogtevrees nie, want die trappe was vir my 'n uitdaging na die hoofslaapkamer. Enigste negatief van die plekkie is dat die badkamer onder nie te skoon was nie. Die stort is ongelooflik vuil, en ons kon nie waag om sonder skoene daar in te gaan nie. Dis die rede vir my 3 uit 5 telling. Andersins, het ons baie lekker gekuier. Ons het veilig gevoel, en die diere en nagapies was 'n treffer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nadine V - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nadine V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het dit so baie geniet.

Baie rustig en mooi, het dit baie geniet en lekker gerus.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Mopani Villa se terugvoer

Baie dankie dat julle by Mopani Villa gebly het en vir die resensie. Ons waardeer dit opreg. Hoop julle kom weer. Julle was wonderlike gaste.

Mopani Villa
Shantel V - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shantel V
Saam met vriende

Rustig en beleefd.

Die diere het ons daagliks kom besoek en dit was 'n ongelooflike ervaring. Mopani Villa is baie goed toegerus en sal dit definitief aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Mopani Villa se terugvoer

Baie dankie vir die besoek en resensie Shantal. Julle was regtig wonderlike gaste. Ons hoop julle sal ons weer besoek.

Mopani Villa
Juleen B - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Juleen B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie, baie lekker.

Kliëntediens uitstekend. Baie netjies, Ligging baie gemaklik. Beste vakansie ooit.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Mopani Villa se terugvoer

Thank you for visiting Mopani Villa and for the lovely review. You were such great guests that we really hope you will be back

Mopani Villa
Riana V - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Riana V
Gesin met tieners

Fantastiese rustige atmosfeer.

Ligging perfek, baie diere kom besoek aflê. Eienaars het ons meegedeel om vroeër in en later uit te kon boek indien ons wou. Wat 'n voorreg was dit om die Sondag ook ten volle te kon geniet en langer te kon vertoef. Julle het 'n baie oulike huis dankie vir die deel, sal enige tyd weer kom kuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Mopani Villa se terugvoer

Baie Dankie vir die besoek en terugvoering. Ons hoop julle kom weer.

Mopani Villa
Karin B - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karin B
Gesin met klein kinders

Wonderlik.

Dit was ons tweede keer by Mopani Villa en soos die eerste keer was on kuier onbeskryflik. Baie dankie dat ons julle huisie kon gebruik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elmi J - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Elmi J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was baie lekker, bosavontuur.

Die diere wat na die huis kom was baie lekker verrassing. Dit was ook lekker om net in Marlothpark te stap en die diere langs die pad te sien. Ons het ook baie lekker gebly By Mopani Villa.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Zancia V - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zancia V
Gesin met klein kinders

Wonderlike plek, beslis die moeite werd.

Wonderlike ervaring, soveel diere gesien. Kon sebras, koedoes en volstruise uit ons hande voer. Ongelooflike ervaring vir die kinders.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Mopani Villa se terugvoer

Baie dankie vir die besoek en resensie, Zancia , ons is so bly julle het dit geniet. Julle was wondelike gaste en ons hoop julle sal gou terug wees.

Mopani Villa
Jennifer L - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jennifer L
Gesin met tieners

Asemrowend.

Het die rustigheid so waardeer na rocky pad daarnatoe met kar wat gebreek het, ens. was hierdie net wat ons nodig gehad het, die stilte wat 'n mooi plekkie. Dankie baie, ek sal enige tyd weer Mopani Villa toe gaan en alreeds plek aanbeveel aan vriende.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Mopani Villa se terugvoer

Baie dankie vir die kuier en resensie. Ons hoop julle sal gou terug wees.

Mopani Villa
Jean-pierre P - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Jean-pierre P

Beautiful, nice and relaxing.

Great wildlife experience.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Amelia M - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amelia M
Gesin met tieners

Fantasties soos altyd.

Dit is die perfekte plek om die buitelug ten volle te geniet. Jy is permanent omring deur diere en die mooiste voëls. Die huis self is goed ingerig en ideaal vir lang kuiers.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jan B - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan B
Gesin met tieners

Awesome plek.

Na baie jare het ons besluit om ordentlik te kamp. Beste plek om rustig te wees en die natuur te beleef.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Martin L - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Martin L
Saam met vriende

Rus en vrede.

Met aankoms sommer klaar gaste gehad wat vir ons wag. Diere is baie daar en die huis was regtig lekker en rustig. Kon lekker ontspan, die naweek was net te kort. Dankie baie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Mopani Villa se terugvoer

Baie dankie vir die kuier en resensie, ons is baie gelukkig dat julle so passievol is oor die bos soos ons! Hoop julle sal weer kom kuier.

Mopani Villa
A L - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
A L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Stil en rustig.

Het lekker gebly. Die huis kort so bietjie opgradering, meubels en beddegoed is bietjie oud en afgeleef, maar verder was dit lekker.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Mopani Villa se terugvoer

Dankie Ansie vir die kuier en resensie, ons het die naweek na julle gegaan en die situasie stel vervang en ook 'n skottelgoed wasser ingesit.

Mopani Villa
Gerhard K - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
2/5
Gerhard K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie teleurgestel met aankoms oor netheid binne.

Plek is glad nie op standaard nie. Kombuiskaste stukkend en vuil binne. Ek en my vrou moes eers uitvee en kaste en tafels skoonmaak. Die eerste indruk met aankoms was dat die gaas by voordeur stukkend is. Eerste aand was krag af tot volgende oggend. Geen LED-ligte vir bystand in werkende toestand nie, moes hele aand in donker deurbring. Stoof is stukkend. Uiters swak. Waar kom die 8.3-stergradering vandaan. Volgens my is dit 'n 2 uit 10.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hennie S - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hennie S
Saam met vriende

Briljante tyd en rustigheid vir die siel.

Pragtig geleë en baie diere het kom kuier. Geriewe is net reg en dit was fantasties.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Mopani Villa se terugvoer

Baie Dankie Hennie vir die resensie en die besoek , ons waardeer dit opreg , ons hoop julle sal weer kom kuier.

Mopani Villa
Henk V - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Henk V
Gesin met klein kinders

Wonderlik verby, woorde kan nie beskryf nie.

Wat 'n absolute wonderlike paar dae. Met kragonderbrekings in die area het die eienaars ons 2 aande se gratis verblyf by gegee. Die 2 ekstra dae het beteken dat ek op my verjaarsdag in Marloth en in die Kruger kon wees. 'n Geskenk soos min. Baie dankie julle dat ons julle wonderlike plekkie kon gebruik vir die paar aande, skoon, netjies en ideaal geleë vir enige gesin om hulle vakansie drome te bewaar in Marloth. Ons beveel die plek aan vir enige iemand. Eienaars is vriendelik verby en diens is uitstekend.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Karin B - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karin B
Gesin met klein kinders

Onbeskryflik en onvergeetlik!

Ons het vreeslik lekker gekuier, en ons kan nie wag om weer te gaan nie. Lauren was vreeslik behulpsaam en het ons tot laat weet van leeus wat gesien was by die Krokodil Rivier. Ons het vreeslik baie diere ook gesien by die huis.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Mopani Villa se terugvoer

Hi Karin Thank you so much for visiting Mopani Villa, you were really such great guests, you enthusiasm and love for the bush is so refreshing . We would love to have you visit again and appreciate the great review.

Mopani Villa
Leon W - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leon W

Goeie waarde vir geld en alles wat jy nodig het in die natuur waar verskeie wild gereeld kom kuier.

Goed toegeruste verblyf in die natuur waar vlakvarke, koedoes, kameelperde, sebras en ander klein wild gereeld vir jou kom kuier. Goeie waarde vir geld en nie noodwendig luuks nie, maar alles is daar wat nodig is.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Mopani Villa se terugvoer

Baie Dankie dat julle Mopani Villa gekies het vir julle weg breek.

Ons is bly dat al die diere by julle gekuier het. Hoop julle sal terug wees.

Mopani Villa
Christal S - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christal S

Aan al ons behoeftes voldoen.

Mopani Villa het voldoen aan al ons behoeftes. Die zebras en koedoes het uit ons hand geëet. Ons hoop om gou terug te wees.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gerda V - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerda V

Fantasties!

Met ons aankoms was ons begroet deur die kameelperde en was bevoorreg om verskeie boksoorte van die gerief van die stoep te kon sien. Die huis is gerieflik ingerig met alles wat 'n mens kan benodig. Die bord-speletjies het gesorg vir ure se pret in die aande en seker gemaak dat daar kwalitiet gesinstyd spandeer word.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Justin D - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Justin D
Gesin met klein kinders

Super stay.

We highly recommend this place. Super clean, fantastic views. Take along food for the animals. If you're lucky they'll eat it out of your hand. The owners keep in touch and send you a guide which is fantastic. Thank you.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Mopani Villa se terugvoer

We are so glad you enjoyed your stay at Mopani Villa Justin. Thank you for your visit and review. We hope you will be back.

Mopani Villa
Vanaf R990
R990 R891
per nag (plek vir 6)
Vanaf R990
R990 R891
per nag (plek vir 6)
Vanaf R990
R990 R891
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Berghaanstraat 3184, Marlothpark, 1321, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAmYeq9DTOypE6bQzCPGDbu3SE6OQ5VtjdXbwS4zbOGlUL4noAjD?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R990 nouVanaf R891 per nag (plek vir 6) 29 5 1 5 3184 Berghaan Street Marloth Park 1321 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -25.33751 31.80597
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem