6 gaste
3 slaapkamers
4 beddens
2 badkamers
- Slaapplek vir 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - 3184 Berghaan Street, Marloth Park, 1321, Mpumalanga Sien kaart
Beskrywing
Mopani Villa is in Marlothpark en bied gehalteverblyf aan 'n gesin of 'n groep vriende. Dis naby die Krugerwildtuin en ander doendinge en besienswaardighede.
Die huis beskik oor 3 slaapkamers en bied verblyf aan 6 gaste. Die eerste 2 slaapkamers het elk 'n dubbelbed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Daar is 2 badkamers waarvan 1 badkamer 'n stort het en die ander badkamer 'n bad. Beddegoed en handdoeke word voorsien.
Daar is lugversorging in elke slaapkamer en 'n plafonwaaier in die leefarea.
Die kombuis is met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, koffie- en teemaakgeriewe, eetgerei en breekware toegerus.
Gaste kan etes op die groot stoep geniet terwyl die wild vrylik rondloop. Daar is 'n plonspoel en 'n vuurput, asook braaigeriewe.
Mopani Villa is 'n kort ent se stap tot by die uitkykpunt en sebras, koedoes, wildebeeste en vlakvarke maak gereeld by die huis 'n draai.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Bad, Toilet
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Lauren Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 62
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- 3184 Berghaan Street, Marloth Park, 1321, Mpumalanga
- Gaste dink Mopani Villa het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
3184 Berghaan Street, Marloth Park, 1321, Mpumalanga
Sien kaart- Slaapplek vir 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang