Pick your preferred language

English

Afrikaans

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 24 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
4.8
Annarie D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2025

Stilte, rustigheid en in die aand sprokies mooi met liggies in die tuin. Fantastiese blyplek. As ek 'n ster kon gee, sal dit 'n 5 ster wees. Pragtige plek, sal dit 100% aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elize
Moregloed
Baie, baie dankie! Waardeer baie.

Adél N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Netjies, gemaklik geleë, vriendelik. Baie aangenaam, vriendelike hosts, netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elize
Moregloed
Baie dankie, dit was vir 'n wonderlike groot plesier. Alles wat mooi is vir julle. Beste groete, Elize en Neels.

Czarina D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Professioneel met 'n huislike atmosfeer. Heerlik gebly - plek is privaat en mense baie vriendelik en behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Magan P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Des 2025

Ons het baie lekker gebly. Ons het baie lekker gebly! Dit het gevoel ons is by ons eie huis. Alles was daar, dit was so gerieflik en die gashere was so behulpsaam, sjoe, gevoel asof dit jou eie familie is. Ons het baie veilig gevoel en daar was so 'n rustige atmosfeer en die liggieskou was pragtig. Sal definitief weer wil kom. Die woonstel was regtig netjies en goed ingerig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Apr 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Althea M
Kort verblyf
5.0
Des 2024

Wonderful! Absolutely loved my stay. Peaceful and quiet. Everything I required was available. Had a very warm welcome from Elize. Loved the rusks!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lionel E
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Absoluut puik. Ons het heerlik gebly en gekuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elize
Moregloed
Baie dankie, julle was voorwaar 'n lewensgetroue paartjie en het onmiddellik soos familie gevoel. Alles wat mooi is voorentoe.

Jaco V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Baie lekker gewees! Die eienaars is uiters gasvry en vriendelik en gaan uit hul pad om die tyd daar aangenaam te maak. Die verblyf is skoon en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elize
Moregloed
Baie dankie, julle was 'n pragtige paartjie. Het julle verskriklik geniet en is dankbaar gewees vir so 'n besonderse paartjie. Wees geseend.

Rozanna B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Wonderful. It was lovely, the hosts were great, everything was great.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elize
Moregloed
Thanks Rozanne, I appreciate your review. Blessings, Moregloed

Schanti V
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Netjiese dorp. Baie dinge om te doen in George. Fantasties Elize en man baie behulpsaam. Lekker mense.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elize
Moregloed
Dankie, Schanti, julle is wonderlike mense. Dit was heerlik om julle in Moregloed te hê. Ek glo ek sal julle weer sien. Geseënde 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Elize Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 24

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf
R 980
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 980
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 980
per nag (plek vir 2)
Bespreek

9A Môregloed Avenue, Twee Rivieren, George, 6529, Wes-Kaap

Sien kaart
  • 2 gaste
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA88215f94816d00f317690beea28aca25636d3fec9cdb50d6df3c7f8495dfd79f838c05a6334ec8fce7613a7c15f0eba6c669?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R980 per nag (plek vir 2) 24 5 1 5 9A Môregloed Avenue Twee Rivieren 6529 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.953159800982 22.478809550926
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang