LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Moregloed | LekkeSlaap
+15

Moregloed

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Moregloedlaan 9A, Twee Rivieren, George, 6529, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R650 per nag(plek vir 2)

Beskrywing

Moregloed is 'n selfsorg-eenheid in Twee Rivieren. Dit grens aan die hoofhuis, maar het 'n aparte ingang wat gaste gebruik.

Die eenheid is geskik vir 2 gaste en het 1 slaapkamer, 'n badkamer en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, bad, toilet en wasbak.

Die kombuis is met 'n stoof, yskas-vrieskas, mikrogolf, eetgerei en breekware toegerus. Die sitarea het 'n gemaklike sitkamerstel en 'n TV met DStv en Netflix. Gratis WiFi is ook beskikbaar.

Die eenheid lei na 'n stoep met 'n uitsig oor die omheinde tuin. Veilige onderdakparkeerplek word voorsien. Daar is ook 'n kragopwekker in die geval van beurtkrag.

Die plaaslike area bied restaurante en winkels wat gaste kan verken.

Slaapplek

’n Bespreking by Moregloed sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 1 resensie vir Moregloed
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Moregloedlaan 9A, Twee Rivieren, George, 6529, Wes-Kaap
  • Gaste dink Moregloed het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R650
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R650
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Moregloedlaan 9A, Twee Rivieren, George, 6529, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAada59ecf2a75591477c81c34bf5304ffab16c32c04cb74c30bf0ee37a1a296cc43ab276173026bfdf634b79794ae5b6dbb56?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R650  per nag(plek vir 2) 1 5 1 5 9A Môregloed Avenue Twee Rivieren 6529 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -33.953159800982 22.478809550926
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!