Mosselkraker 4
8 gaste
3 slaapkamers
7 beds
3 badkamers
- 8 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 4 Mosselkraker Street, Gouritsmond, 6696, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Mosselkraker 4 is 'n lieflike dubbelverdieping-houthuis in die kusdorpie Gouritsmond en bied gaste ruim en gerieflike selfsorgverblyf met see-uitsigte in die verte. Die huis is 'n ideale opsie vir familie en vriende wat vakansieverblyf binne maklike bereik van die strand soek.
Die huis bestaan uit 3 slaapkamers en 3 badkamers, wat gemaklik tot 8 gaste kan akkommodeer. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed, terwyl die tweede slaapkamer met 2 enkelbeddens ingerig is, en die derde slaapkamer met 4 enkelbeddens ingerig is. Die 2 badkamers is elk toegerus met 'n bad en 'n stort, die derde badkamer het net 'n stort.
Die kombuis is oopplan na die leefarea en is goed toegerus met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, oond, stoof, skottelgoedwasser, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. Die leefarea sluit 'n etenstafel, 'n ingeboude braai, 'n TV en gemaklike rusbanke in. Veilige parkeerplek is beskikbaar vir gaste tydens hul verblyf.
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- 4 Mosselkraker Street, Gouritsmond, 6696, Wes-Kaap
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
4 Mosselkraker Street, Gouritsmond, 6696, Wes-Kaap
Sien kaart- 8 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang