+21

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 38 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.1
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.8
Veiligheid
4.4
Cliff S
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mrt 2026

Great location for Elands weekend. Perfect base for the weekend. Great location to get to the start of Elands Marathon.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Helena
Moulin Manor
Thank you so much for your wonderful review! We truly appreciate you taking the time to share your experience, and we’re delighted to hear that you enjoyed your stay at Moulin Manor. We look forward to welcoming you back again next year for the Elands Marathon – it’s always a pleasure hosting you. If there’s anything you need for future bookings, please feel free to contact us anytime.

Adel B
1 nag Saam met lewensmaat
2.8
Apr 2026

Aangenaam. Die huis was baie skoon en netjies, maar een ding wat ek regtig sal aanbeveel, is dat die nommer of naam van die huis aan die buitekant van die muur aangebring kan word sodat reisigers dit kan kry. Ons het vreeslik gesoek na die huis. Maar verder het ons lekker gekuier en gebly.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
1.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
3.0

Maryke M
1 nag
3.8
Okt 2025

Pragtige huis op die verkeerde plek. Baie lekker, maar Machadodorp is nie op die oomblik 'n plek waarheen toeriste moet gelok word nie. Die status quo mag dalk later verander, maar nie op die oomblik nie. Dis net dongas, nie net slaggate nie, niks gaan op die dorp aan nie, niemand in die straat weet eers waar die plek is nie, nie eers die hotel reg langsaan nie. Die huis self is pragtig, maar dis ongelukkig op die verkeerde plek, wat 'n baie hartseer saak in ons land is.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
1.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
5.0

Johan B
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Nov 2024

Fantasties en vredesaa. Baie lekker gebly. Mooi en skoon. Ruim. Eienaar hartlik met omgee hart.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Helena (lienta) R
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Apr 2024

Gerieflik en skoon. Die ideale plek om te bly as jy die skoonheid van die omgewing wil verken en na 'n sentrale ligging in die aand wil terugkeer. Ongelukkig is Machadodorp self redelik vervalle, maar die omgewing is steeds pragtig. Pragtige ou huis met 'n lekker kombuis.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Luis M
1 nag Gesin met klein kinders
4.8
Mrt 2024

Overall a pleasant stay. At first appearance when driving into Machadodorp, we were a little concerned about the location, and the first impression of the house was not great. But once we got in and settled, it was great. The house was very clean, we felt safe, and even went for a walk in the evening. The only criticism is that with young kids, WiFi and TV are a must. We couldn't get the TV box to work and there was no WiFi. Overall, a very pleasant stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

William M
1 nag Saam met lewensmaat
4.0
Jul 2024

Peaceful place. The only problem is that the TV was not working as the decoder did not have the card for it to work.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Igna D
1 nag
4.8
Jul 2023

Baie netjiese verblyf in mooi ou huis. Die huis het alles wat mens kan benodig en is pragtig versorg. Die gasvrou was baie vriendelik en tegmoetkomend. Baie gemaklike verblyf, die huis is besonder ruim, tog knus. Sien julle gou weer!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Helena
Moulin Manor
Baie dankie Igna vir julle terugvoering. Sien uit om julle weer te ontvang.

Johan S
1 nag Gesin met klein kinders
4.4
Des 2023

Oudhede bring baie herinneringe. Die support was uitstekend.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
5.0

Hannelie D
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Apr 2023

Gerieflike, netjiese akkommodasie. Nostalgiese ou huis met plankvloere en staalplafonne. Skoon en netjies met alle geriewe wat mens nodig het. Die gasvrou was baie vriendelik en hulpvaardig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Helena Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 38

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
R 3 200
per nag (plek vir 8)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 3 200
per nag (plek vir 8)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 3 200
per nag (plek vir 8)
Bespreek

18 Janson Street, Machadodorp, 1170, Mpumalanga

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 8 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6d803d258dc2d196eb96918efeec7251fff2a69c74d9d1fdfa67646a2eda0d47cb2f87eef42e44827fbe7893a7fc34da269f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 200 per nag, vir 8 mense 38 5 1 5 18 Janson Street Machadodorp 1170 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.66523 30.24814

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang