Beskrywing
Angkor is ideaal vir 2 gaste en is 'n oopplan-suite met lugversorging, 'n ekstra lang koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Linne word voorsien. Die kombuis het 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas en koffie- en teemaakgeriewe. Die sitkamer het 'n TV, en WiFi is beskikbaar. Dit lei na 'n balkon met 'n Weber-gasbraai en 'n uitsig oor die omgewing. Rook is verbode in die suite.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Die tarief is vir selfsorg.
Rook is verbode by Mount Bay.
Dele van die instansie word met trappe bereik en is dus moontlik nie geskik vir klein kindertjies, bejaardes of gaste met gestremdhede nie.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Bagan is ideaal vir 2 gaste en is 'n oopplan-suite met lugversorging, 'n ekstra lang koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Linne word voorsien. Die kombuis het 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas en koffie- en teemaakgeriewe. Die sitkamer het 'n TV, en WiFi is beskikbaar. Dit lei na 'n balkon met 'n Weber-gasbraai en 'n uitsig oor die omgewing. Rook is verbode in die suite.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Die tarief is vir selfsorg.
Rook is verbode by Mount Bay.
Dele van die instansie word met trappe bereik en is dus moontlik nie geskik vir klein kindertjies, bejaardes of gaste met gestremdhede nie.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Saigon is ideaal vir 2 volwassenes en 2 kinders en het 'n slaapkamer met lugversorging, 'n ekstra lang koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Slaapbanke vir kinders is in die sitkamer beskikbaar. Linne word voorsien. Die oopplan-kombuis het 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas en koffie- en teemaakgeriewe. Daar is ook 'n etenstafel. Die sitkamer het 'n TV, en WiFi is beskikbaar. Dit lei na 'n balkon met 'n Weber-gasbraai en 'n uitsig oor die omgewing. Rook is verbode in die suite.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Leefarea
1 x Kinderbank vir 2
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Die tarief is vir selfsorg.
Rook is verbode by Mount Bay.
Dele van die instansie word met trappe bereik en is dus moontlik nie geskik vir klein kindertjies, bejaardes of gaste met gestremdhede nie.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Havana is ideaal vir 2 gaste en is 'n oopplan-suite met lugversorging, 'n ekstra lang koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Linne word voorsien. Die kombuis het 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas en koffie- en teemaakgeriewe. Die sitkamer het 'n TV, en WiFi is beskikbaar. Dit lei na 'n balkon met 'n Weber-gasbraai en 'n uitsig oor die omgewing. Rook is verbode in die suite.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Die tarief is vir selfsorg.
Rook is verbode by Mount Bay.
Dele van die instansie word met trappe bereik en is dus moontlik nie geskik vir klein kindertjies, bejaardes of gaste met gestremdhede nie.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
24 Mount Rhodes Drive, Hout Bay, 7809, Wes-Kaap
Sien kaart- Slaapplek vir 12 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang