- Slaapplek vir 12 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 24 Mount Rhodes Drive, Hout Bay, 7809, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Mount Bay is in Houtbaai en bied verskeie selfsorgsuites aan vakansiegangers of sakereisigers.
Daar is 4 moderne, veilige eenhede met aparte ingange. Gaste kan kies tussen Havana, Saigon, Bagan en Angkor. Elke suite het 'n ekstra lang koninggrootte-bed en 'n privaat badkamer met 'n stort. Linne en handdoeke word voorsien.
Die suites se kombuise is toegerus met 'n oond, stoof, mikrogolf, koffie- en teemaakgeriewe, 'n yskas, eetgerei, breekware, glase en kookgerei. Daar is ook privaat sitkamers met TV's. WiFi is beskikbaar. Rook is verbode in die suites.
Die leefareas lei na balkonne met Weber-gasbraaigeriewe en uitsigte oor die see, vallei, berge, tuin en swembad.
Gaste kan van die gemeenskaplike swembad gebruik maak en parkeerplek is op die perseel beskikbaar. Die suites word 6 keer 'n week skoongemaak. 'n Wasmasjien en bagasie-stoorplek is ook beskikbaar.
Mount Bay is net 3 km vanaf Llandudno se strand, 16 km vanaf Kaapstad se middestad en 19 km vanaf die V&A Waterfront en Kaapstadstadion.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Richard Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 3
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- 24 Mount Rhodes Drive, Hout Bay, 7809, Wes-Kaap
- Gaste dink Mount Bay het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
24 Mount Rhodes Drive, Hout Bay, 7809, Wes-Kaap
Sien kaart- Slaapplek vir 12 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang