- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 55 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Soos Gesien op Instagram
- Mount Everest, Harrismith, 9880, Vrystaat Sien kaart
Beskrywing
Ontsnap na die skouspelagtige stiltes van die Oos-Vrystaat!
Mount Everest Guest Farm, net buite Harrismith, is ’n bergparadys waar asemrowende uitsigte, unieke sandsteenformasies en absolute rustigheid saamkom om die perfekte wegbreek te skep. Hier wag ’n wêreld van avontuur, natuur en ontspanning – alles op een prentjie-mooi plaas.
Hoekom gaste mal is oor Mount Everest Guest Farm:
Ongelooflike uitsigte van elke chalet af – jy kyk oor valleie, berge en rotsformasies wat die landskap laat leef.
Rustige, afgeleë ligging wat jou dadelik laat ontspan.
Selfsorg-akkommodasie wat gemaklik, netjies en volledig ingerig is – ideaal vir paartjies, gesinne of groepe.
Privaatheid en stilte – die perfekte plek om weg te breek van geraas en gejaag.
Elke chalet bied ’n knus leefruimte, kombuisgeriewe, linne, handdoeke en veilige drinkwater. Sit terug op jou stoep met ’n warm koffie of ’n koue sonsondergangdrankie terwyl die berge stadig goud kleur. Jy kom hierheen om te rus, en jy rús werklik.
Aktiwiteite vir avontuurlustiges én natuurgenieters:
Bergklim op die ikoniese Mount Everest-rotse
Pragtige stap- en bergfietsroetes
Bass-hengel vir die stil-aangebore genieter
Wildkyk en voëlkyk
Ongeëwenaarde natuurfotografie
(Geen aktiwiteite is begeleid nie.)
’n Sfeervolle kroeg is op die plaas beskikbaar, en gaste kan hout, charcoal, eco-fireballs en ys aankoop. Let wel: Daar is geen restaurant of kos op die plaas nie, so bring alles wat jy vir jou verblyf nodig het.
Hier kom jy om te herlaai, te ontdek, te geniet – en weer te kom. Mount Everest Guest Farm is een van daardie plekke wat mense jaar ná jaar terugbring.
Kom ervaar ’n wegbreek wat jou siel sal voed. Jou berg-avontuur wag!
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Maci Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 168
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- Mount Everest, Harrismith, 9880, Vrystaat
- Gaste dink Mount Everest Guest Farm het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Mount Everest, Harrismith, 9880, Vrystaat
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 55 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Soos Gesien op Instagram
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang