Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Mount Everest Guest Farm

 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Lechwe
Vanaf R800
R800 R560
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 4 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié eenheid is langs Gemsbok en bied slaapplek aan 4 gaste. Dit het 'n dubbelbed op die onderste verdieping en 2 enkelbeddens op die boonste verdieping. Daar is 'n badkamer met 'n bad, stort, wasbak en 'n toilet. Linne en handdoeke word voorsien. Die oopplan-eenheid het 'n kombuisie met 'n yskas, 'n tweeplaatgasstoof, 'n mikrogolf en 'n broodrooster. Daar is ook 'n rusbank en 'n slim-TV. 'n Gasverwarmer, duvets en komberse is ook beskikbaar. Die gemeenskaplike Lapa het gemaklike rusbanke, 'n slim-TV met DStv-stroomdienste en 'n pooltafel. Die braai-area word met gaste in Gemsbok, Rooibok en Volstruis gedeel.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 4 mense 2 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Badkamer
  • Bad
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Verekombers
  • Waaier
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Daar is 'n 5km grondpad tot by Mount Everest Guest Farm se hoofhek en nog grondpaaie deur die plaas.

Rook is binnenshuis verbode en 'n boete sal gehef word indien daar in die chalet gerook is. Asbakkies en asblikke word voorsien by elke chalet. Geen sigaretstompies of enige rommel mag op in die veld op die plaas weggegooi word nie.
Vure moet asb in die aangewese braai-area gemaak word en slegs as die weer (wind) dit toelaat. Die wind word op Mount Everest gemaak en dan uitgevoer Kaap toe.
Moet asb. nie handdoeke, breekware of enigiets buite sonder toesig los nie weens hoë windspoed, en maak asb seker dat alle vensters en deure toe is wanneer die chalet verlaat word of uitgeboek word.
Maak asb. seker dat braaivleisvure geblus is voordat daar gaan slaap word, want niemand is lus om vuur te slaan in die aand nie.
’n Spoedbeperking van 30km/h geld op die plaas weens wild wat vrylik in die pad en tussen chalets rondloop.

Dit is 'n werkende plaas en kragonderbrekings en wateronderbrekings is moontlik agv verskeie omstandighede soos wind, donderstorms, diere wat pype stukkend trap en Eskom wat nie in ons beheer is nie. Daar is egter 'n kragopwekker vir die hoofkamp en 'n rugsteunbattery met solar vir Arendskop. Spinnekoppe, muise en ander diere kan dalk hul pad na die chalet vind. Rapporteer dit asb. sodat ons hulle veilig kan verwyder.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Volstruis
Vanaf R800
R800 R560
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 4 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié eenheid bied slaapplek aan 4 gaste. Dit het 'n dubbelbed bo en 2 enkelbeddens onder. Daar is 'n badkamer met 'n bad, stort, wasbak en 'n toilet. Linne en handdoeke word voorsien. Die oopplan-eenheid het 'n kombuisie met 'n yskas, 'n tweeplaatgasstoof, 'n mikrogolf en 'n broodrooster. Daar is ook 'n rusbank en 'n slim-TV. 'n Gasverwarmer, duvets en komberse is ook beskikbaar. Die gemeenskaplike Lapa het gemaklike rusbanke, 'n slim-TV met DStv-stroomdienste en 'n pooltafel. Die braai-area word met gaste in Lechwe, Gemsbok en Rooibok gedeel.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 4 mense 2 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Badkamer
  • Bad
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Verekombers
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Vermaak
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Daar is 'n 5km grondpad tot by Mount Everest Guest Farm se hoofhek en nog grondpaaie deur die plaas.

Rook is binnenshuis verbode en 'n boete sal gehef word indien daar in die chalet gerook is. Asbakkies en asblikke word voorsien by elke chalet. Geen sigaretstompies of enige rommel mag op in die veld op die plaas weggegooi word nie.
Vure moet asb in die aangewese braai-area gemaak word en slegs as die weer (wind) dit toelaat. Die wind word op Mount Everest gemaak en dan uitgevoer Kaap toe.
Moet asb. nie handdoeke, breekware of enigiets buite sonder toesig los nie weens hoë windspoed, en maak asb seker dat alle vensters en deure toe is wanneer die chalet verlaat word of uitgeboek word.
Maak asb. seker dat braaivleisvure geblus is voordat daar gaan slaap word, want niemand is lus om vuur te slaan in die aand nie.
’n Spoedbeperking van 30km/h geld op die plaas weens wild wat vrylik in die pad en tussen chalets rondloop.

Dit is 'n werkende plaas en kragonderbrekings en wateronderbrekings is moontlik agv verskeie omstandighede soos wind, donderstorms, diere wat pype stukkend trap en Eskom wat nie in ons beheer is nie. Daar is egter 'n kragopwekker vir die hoofkamp en 'n rugsteunbattery met solar vir Arendskop. Spinnekoppe, muise en ander diere kan dalk hul pad na die chalet vind. Rapporteer dit asb. sodat ons hulle veilig kan verwyder.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Gemsbok
Vanaf R800
R800 R560
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 4 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié eenheid bied slaapplek aan 4 gaste. Dit het 'n dubbelbed op die boonste verdieping en 2 enkelbeddens op die onderste verdieping. Daar is 'n badkamer met 'n bad, stort, wasbak en 'n toilet. Linne en handdoeke word voorsien. Die oopplan-eenheid het 'n kombuisie met 'n yskas, 'n tweeplaatgasstoof, 'n mikrogolf en 'n broodrooster. Daar is ook 'n rusbank en 'n slim-TV. 'n Gasverwarmer, duvets en komberse is ook beskikbaar. Die gemeenskaplike Lapa het gemaklike rusbanke, 'n slim-TV met DStv-stroomdienste en 'n pooltafel. Die braai-area word met gaste in Lechwe, Rooibok en Volstruis gedeel.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 4 mense 2 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Badkamer
  • Bad
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Verekombers
  • Waaier
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Vermaak
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Daar is 'n 5km grondpad tot by Mount Everest Guest Farm se hoofhek en nog grondpaaie deur die plaas.

Rook is binnenshuis verbode en 'n boete sal gehef word indien daar in die chalet gerook is. Asbakkies en asblikke word voorsien by elke chalet. Geen sigaretstompies of enige rommel mag op in die veld op die plaas weggegooi word nie.
Vure moet asb in die aangewese braai-area gemaak word en slegs as die weer (wind) dit toelaat. Die wind word op Mount Everest gemaak en dan uitgevoer Kaap toe.
Moet asb. nie handdoeke, breekware of enigiets buite sonder toesig los nie weens hoë windspoed, en maak asb seker dat alle vensters en deure toe is wanneer die chalet verlaat word of uitgeboek word.
Maak asb. seker dat braaivleisvure geblus is voordat daar gaan slaap word, want niemand is lus om vuur te slaan in die aand nie.
’n Spoedbeperking van 30km/h geld op die plaas weens wild wat vrylik in die pad en tussen chalets rondloop.

Dit is 'n werkende plaas en kragonderbrekings en wateronderbrekings is moontlik agv verskeie omstandighede soos wind, donderstorms, diere wat pype stukkend trap en Eskom wat nie in ons beheer is nie. Daar is egter 'n kragopwekker vir die hoofkamp en 'n rugsteunbattery met solar vir Arendskop. Spinnekoppe, muise en ander diere kan dalk hul pad na die chalet vind. Rapporteer dit asb. sodat ons hulle veilig kan verwyder.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Rooibok
Vanaf R800
R800 R560
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 4 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié eenheid bied slaapplek aan 4 gaste. Dit het 'n dubbelbed op die boonste verdieping en 2 enkelbeddens op die onderste verdieping. Daar is 'n badkamer met 'n bad, stort, wasbak en 'n toilet. Linne en handdoeke word voorsien. Die oopplan-eenheid het 'n kombuisie met 'n yskas, 'n tweeplaatgasstoof, 'n mikrogolf en 'n broodrooster. Daar is ook 'n rusbank en 'n slim-TV. 'n Gasverwarmer, duvets en komberse is ook beskikbaar. Die gemeenskaplike Lapa het gemaklike rusbanke, 'n slim-TV met DStv-stroomdienste en 'n pooltafel. Die braai-area word met gaste in Lechwe, Gemsbok en Volstruis gedeel.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 4 mense 2 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Badkamer
  • Bad
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Verekombers
  • Waaier
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Vermaak
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Daar is 'n 5km grondpad tot by Mount Everest Guest Farm se hoofhek en nog grondpaaie deur die plaas.

Rook is binnenshuis verbode en 'n boete sal gehef word indien daar in die chalet gerook is. Asbakkies en asblikke word voorsien by elke chalet. Geen sigaretstompies of enige rommel mag op in die veld op die plaas weggegooi word nie.
Vure moet asb in die aangewese braai-area gemaak word en slegs as die weer (wind) dit toelaat. Die wind word op Mount Everest gemaak en dan uitgevoer Kaap toe.
Moet asb. nie handdoeke, breekware of enigiets buite sonder toesig los nie weens hoë windspoed, en maak asb seker dat alle vensters en deure toe is wanneer die chalet verlaat word of uitgeboek word.
Maak asb. seker dat braaivleisvure geblus is voordat daar gaan slaap word, want niemand is lus om vuur te slaan in die aand nie.
’n Spoedbeperking van 30km/h geld op die plaas weens wild wat vrylik in die pad en tussen chalets rondloop.

Dit is 'n werkende plaas en kragonderbrekings en wateronderbrekings is moontlik agv verskeie omstandighede soos wind, donderstorms, diere wat pype stukkend trap en Eskom wat nie in ons beheer is nie. Daar is egter 'n kragopwekker vir die hoofkamp en 'n rugsteunbattery met solar vir Arendskop. Spinnekoppe, muise en ander diere kan dalk hul pad na die chalet vind. Rapporteer dit asb. sodat ons hulle veilig kan verwyder.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Tarentaal
Vanaf R900
R900 R630
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 4 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Tarentaal is onafhanklike van die plaaslike kragnetwerk en het 'n gasstoof en -geiser, yskas, elektriese komberse en WiFi, maar nie 'n TV, mikrogolf of broodrooster nie. Gaste word gevra om eerder nie haardroërs of haarversteiler te gebruik nie. Daar is ook trappe wat na die eenheid lei. Die eenheid beskik oor 'n oopplan-kamer, met 'n aparte badkamer. Daar is 'n dubbelbed op die eerste verdieping en twee enkelbeddens op die solder wat met 'n leer bereik word. Hierdie eenheid is nie geskik vir jong kinders of gaste met beperkte mobilitiet nie. In die chalet is ook 'n gasverwarmer en ekstra komberse. Tarentaal het 'n stoep met fantastiese uitsigte aan 2 kante en 'n buitebraai.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 4 mense 2 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Privaat ingang
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Verekombers
  • Elektriese kombers
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Oond
  • Stoof
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Daar is 'n 5km grondpad tot by Mount Everest Guest Farm se hoofhek en nog grondpaaie deur die plaas.

Rook is binnenshuis verbode en 'n boete sal gehef word indien daar in die chalet gerook is. Asbakkies en asblikke word voorsien by elke chalet. Geen sigaretstompies of enige rommel mag op in die veld op die plaas weggegooi word nie.
Vure moet asb in die aangewese braai-area gemaak word en slegs as die weer (wind) dit toelaat. Die wind word op Mount Everest gemaak en dan uitgevoer Kaap toe.
Moet asb. nie handdoeke, breekware of enigiets buite sonder toesig los nie weens hoë windspoed, en maak asb seker dat alle vensters en deure toe is wanneer die chalet verlaat word of uitgeboek word.
Maak asb. seker dat braaivleisvure geblus is voordat daar gaan slaap word, want niemand is lus om vuur te slaan in die aand nie.
’n Spoedbeperking van 30km/h geld op die plaas weens wild wat vrylik in die pad en tussen chalets rondloop.

Dit is 'n werkende plaas en kragonderbrekings en wateronderbrekings is moontlik agv verskeie omstandighede soos wind, donderstorms, diere wat pype stukkend trap en Eskom wat nie in ons beheer is nie. Daar is egter 'n kragopwekker vir die hoofkamp en 'n rugsteunbattery met solar vir Arendskop. Spinnekoppe, muise en ander diere kan dalk hul pad na die chalet vind. Rapporteer dit asb. sodat ons hulle veilig kan verwyder.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Witkruisarend
Vanaf R900
R900 R630
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 4 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Witkruisarend is onafhanklik van die plaaslike kragnetwerk en het 'n gasstoof en -geiser, yskas, elektriese komberse en WiFi, maar nie 'n TV, mikrogolf of broodrooster nie. Gaste word gevra om eerder nie haardroërs of haarversteilers te gebruik nie. Die oopplan-eenheid word met trappe bereik en het 'n aparte badkamer. Daar is 'n dubbelbed op die eerste verdieping en 2 enkelbeddens in die solderarea wat met 'n leer bereik word. Hierdie eenheid is dus nie geskik vir jong kinders of gaste met beperkte mobiliteit nie. 'n Gasverwarmer en nog komberse is beskikbaar. Hierdie is 'n houteenheid, en is sowat 50 m van die Tarentaal-chalet, nog 'n eko-hut, af. Gaste het 'n stoep wat fantastiese uitsigte oor die Vrystaatse landskappe bied, en daar is 'n buitebraai.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 4 mense 2 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Badkamer
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Verekombers
  • Elektriese kombers
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Oond
  • Stoof
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Daar is 'n 5km grondpad tot by Mount Everest Guest Farm se hoofhek en nog grondpaaie deur die plaas.

Rook is binnenshuis verbode en 'n boete sal gehef word indien daar in die chalet gerook is. Asbakkies en asblikke word voorsien by elke chalet. Geen sigaretstompies of enige rommel mag op in die veld op die plaas weggegooi word nie.
Vure moet asb in die aangewese braai-area gemaak word en slegs as die weer (wind) dit toelaat. Die wind word op Mount Everest gemaak en dan uitgevoer Kaap toe.
Moet asb. nie handdoeke, breekware of enigiets buite sonder toesig los nie weens hoë windspoed, en maak asb seker dat alle vensters en deure toe is wanneer die chalet verlaat word of uitgeboek word.
Maak asb. seker dat braaivleisvure geblus is voordat daar gaan slaap word, want niemand is lus om vuur te slaan in die aand nie.
’n Spoedbeperking van 30km/h geld op die plaas weens wild wat vrylik in die pad en tussen chalets rondloop.

Dit is 'n werkende plaas en kragonderbrekings en wateronderbrekings is moontlik agv verskeie omstandighede soos wind, donderstorms, diere wat pype stukkend trap en Eskom wat nie in ons beheer is nie. Daar is egter 'n kragopwekker vir die hoofkamp en 'n rugsteunbattery met solar vir Arendskop. Spinnekoppe, muise en ander diere kan dalk hul pad na die chalet vind. Rapporteer dit asb. sodat ons hulle veilig kan verwyder.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Zebra
Vanaf R950
R950 R665
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 4 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Zebra is 'n bekoorlike rondawel met 'n grasdak en het 'n kaggel, 2 slaapkamers en 'n badkamer. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed, terwyl die tweede slaapkamer 2 enkelbeddens het. Die badkamer het 'n stort, wasbak en toilet. Linne en handdoeke word voorsien. Die oopplan-kombuis is met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, gasoond, mikrogolf, basiese breekware en eetgerei toegerus. Dit lei na die sitarea met gemaklike rusbanke en 'n slim-TV. Gratis WiFi is beskikbaar. Die stoep bied skilderagtige uitsigte oor die plaas, wild en Oos-Vrystaatse landskap, met uitsigte op die berge en rotsformasies aan die agterkant van die kothuis. Onderdakparkeerplek vir 1 voertuig word voorsien.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 4 mense 2 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Badkamer
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Verekombers
  • Elektriese kombers
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Vermaak
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Daar is 'n 5km grondpad tot by Mount Everest Guest Farm se hoofhek en nog grondpaaie deur die plaas.

Rook is binnenshuis verbode en 'n boete sal gehef word indien daar in die chalet gerook is. Asbakkies en asblikke word voorsien by elke chalet. Geen sigaretstompies of enige rommel mag op in die veld op die plaas weggegooi word nie.
Vure moet asb in die aangewese braai-area gemaak word en slegs as die weer (wind) dit toelaat. Die wind word op Mount Everest gemaak en dan uitgevoer Kaap toe.
Moet asb. nie handdoeke, breekware of enigiets buite sonder toesig los nie weens hoë windspoed, en maak asb seker dat alle vensters en deure toe is wanneer die chalet verlaat word of uitgeboek word.
Maak asb. seker dat braaivleisvure geblus is voordat daar gaan slaap word, want niemand is lus om vuur te slaan in die aand nie.
’n Spoedbeperking van 30km/h geld op die plaas weens wild wat vrylik in die pad en tussen chalets rondloop.

Dit is 'n werkende plaas en kragonderbrekings en wateronderbrekings is moontlik agv verskeie omstandighede soos wind, donderstorms, diere wat pype stukkend trap en Eskom wat nie in ons beheer is nie. Daar is egter 'n kragopwekker vir die hoofkamp en 'n rugsteunbattery met solar vir Arendskop. Spinnekoppe, muise en ander diere kan dalk hul pad na die chalet vind. Rapporteer dit asb. sodat ons hulle veilig kan verwyder.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Mount Everest
Vanaf R950
R950 R665
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 5 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Mount Everest is 'n houthuisie wat privaatheid bied, weggesteek teen die hange van Mount Everest. Parkeerplek is sowat 40 m van die chalet af. Die chalet het 2 slaapkamers op die onderste verdieping en 2 enkelbeddens wat via 'n leer bereik word. Die chalet is ideaal vir paartjies en gesinne. Daar is 'n aparte badkamer met 'n stort. Die oopplan-kombuisarea, -sitarea en hoofslaapkamer het aparte deure wat na die stoep lei. Gaste het ook toegang tot 'n buitebraai-area en 'n tafel met stoele op die stoep. Die eenheid het 'n gasgeiser. Daar is 'n gasstoof en -oond tydens beurtkrag beskikbaar. WiFi en 'n TV is ook beskikbaar.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 5 mense 3 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

1

1 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Badkamer
  • Stort
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Verekombers
  • Waaier
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Daar is 'n 5km grondpad tot by Mount Everest Guest Farm se hoofhek en nog grondpaaie deur die plaas.

Rook is binnenshuis verbode en 'n boete sal gehef word indien daar in die chalet gerook is. Asbakkies en asblikke word voorsien by elke chalet. Geen sigaretstompies of enige rommel mag op in die veld op die plaas weggegooi word nie.
Vure moet asb in die aangewese braai-area gemaak word en slegs as die weer (wind) dit toelaat. Die wind word op Mount Everest gemaak en dan uitgevoer Kaap toe.
Moet asb. nie handdoeke, breekware of enigiets buite sonder toesig los nie weens hoë windspoed, en maak asb seker dat alle vensters en deure toe is wanneer die chalet verlaat word of uitgeboek word.
Maak asb. seker dat braaivleisvure geblus is voordat daar gaan slaap word, want niemand is lus om vuur te slaan in die aand nie.
’n Spoedbeperking van 30km/h geld op die plaas weens wild wat vrylik in die pad en tussen chalets rondloop.

Dit is 'n werkende plaas en kragonderbrekings en wateronderbrekings is moontlik agv verskeie omstandighede soos wind, donderstorms, diere wat pype stukkend trap en Eskom wat nie in ons beheer is nie. Daar is egter 'n kragopwekker vir die hoofkamp en 'n rugsteunbattery met solar vir Arendskop. Spinnekoppe, muise en ander diere kan dalk hul pad na die chalet vind. Rapporteer dit asb. sodat ons hulle veilig kan verwyder.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Arendskop
Vanaf R1 200
R1 200 R840
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 6 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Arendskop is die gewildste eenheid en is 'n houtkothuis hoog teen die koppie met die beste uitsigte oor die vlaktes van die Vrystaat. Dié kothuis beskik oor 3 slaapkamers en 3 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet en deure wat na 'n balkon lei. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en 'n aparte badkamer met 'n bad, stort en toilet. Die derde slaapkamer op die grondverdieping het 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Linne en handdoeke word voorsien. Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, gasoond, mikrogolf, rooster, breekware en eetgerei toegerus. Dit lei na die sitarea met gemaklike rusbanke met 'n slim-TV en 'n kaggel met 'n binnebraai-area. Gratis WiFi is in die eenheid beskikbaar. Die stoep bied skouspelagtige uitsigte oor die plaas, grasvelde en heuwels in die verte. Die arende en aasvoëls maak nes bokant die chalet teen die inhamme en kan maklik besigtig word.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 6 mense 3 Slaapkamers 3 Badkamers

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Verekombers
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Vermaak
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Daar is 'n 5km grondpad tot by Mount Everest Guest Farm se hoofhek en nog grondpaaie deur die plaas.

Rook is binnenshuis verbode en 'n boete sal gehef word indien daar in die chalet gerook is. Asbakkies en asblikke word voorsien by elke chalet. Geen sigaretstompies of enige rommel mag op in die veld op die plaas weggegooi word nie.
Vure moet asb in die aangewese braai-area gemaak word en slegs as die weer (wind) dit toelaat. Die wind word op Mount Everest gemaak en dan uitgevoer Kaap toe.
Moet asb. nie handdoeke, breekware of enigiets buite sonder toesig los nie weens hoë windspoed, en maak asb seker dat alle vensters en deure toe is wanneer die chalet verlaat word of uitgeboek word.
Maak asb. seker dat braaivleisvure geblus is voordat daar gaan slaap word, want niemand is lus om vuur te slaan in die aand nie.
’n Spoedbeperking van 30km/h geld op die plaas weens wild wat vrylik in die pad en tussen chalets rondloop.

Dit is 'n werkende plaas en kragonderbrekings en wateronderbrekings is moontlik agv verskeie omstandighede soos wind, donderstorms, diere wat pype stukkend trap en Eskom wat nie in ons beheer is nie. Daar is egter 'n kragopwekker vir die hoofkamp en 'n rugsteunbattery met solar vir Arendskop. Spinnekoppe, muise en ander diere kan dalk hul pad na die chalet vind. Rapporteer dit asb. sodat ons hulle veilig kan verwyder.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Renoster
Vanaf R3 250
R3 250 R2 275
per nag (plek vir 12)
  • Plek vir 12 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Die huis bied slaapplek aan 12 gaste, en het 'n kaggel en beskik oor 4 slaapkamers, 3 badkamers en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort-oor-bad, wasbak en toilet. Twee van die ander slaapkamers het elk 2 enkelbeddens en is op die grondverdieping. Gaste maak gebruik van 'n gedeelde badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Die vierde slaapkamer het 'n dubbelbed en 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n bad, wasbak en toilet. Daar is 2 ekstra enkelbeddens. Linne en handdoeke word voorsien. Die oopplan-kombuis is met 'n yskas, gasstoof, gasoond, mikrogolf, breekware, eetgerei en skottelgoedwasser toegerus. Daar is ook 'n etenstafel met 8 stoele. Die sitarea het gemaklike sitplek met 'n slim-TV. Gratis WiFi is beskikbaar. Die eenheid lei na 'n stoep met tafels en stoele, asook 'n buitebraai-area en onderdakparkeerplek vir 1 voertuig.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 12 mense 5 Slaapkamers 3 Badkamers

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort-oor-bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

4

2 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Dubbelbed

Toilet

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Badkamer
  • Bad
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Verekombers
  • Elektriese kombers
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Daar is 'n 5km grondpad tot by Mount Everest Guest Farm se hoofhek en nog grondpaaie deur die plaas.

Rook is binnenshuis verbode en 'n boete sal gehef word indien daar in die chalet gerook is. Asbakkies en asblikke word voorsien by elke chalet. Geen sigaretstompies of enige rommel mag op in die veld op die plaas weggegooi word nie.
Vure moet asb in die aangewese braai-area gemaak word en slegs as die weer (wind) dit toelaat. Die wind word op Mount Everest gemaak en dan uitgevoer Kaap toe.
Moet asb. nie handdoeke, breekware of enigiets buite sonder toesig los nie weens hoë windspoed, en maak asb seker dat alle vensters en deure toe is wanneer die chalet verlaat word of uitgeboek word.
Maak asb. seker dat braaivleisvure geblus is voordat daar gaan slaap word, want niemand is lus om vuur te slaan in die aand nie.
’n Spoedbeperking van 30km/h geld op die plaas weens wild wat vrylik in die pad en tussen chalets rondloop.

Dit is 'n werkende plaas en kragonderbrekings en wateronderbrekings is moontlik agv verskeie omstandighede soos wind, donderstorms, diere wat pype stukkend trap en Eskom wat nie in ons beheer is nie. Daar is egter 'n kragopwekker vir die hoofkamp en 'n rugsteunbattery met solar vir Arendskop. Spinnekoppe, muise en ander diere kan dalk hul pad na die chalet vind. Rapporteer dit asb. sodat ons hulle veilig kan verwyder.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R800
R800 R560
per nag, vir 2 mense
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 51 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mount Everest, Harrismith, 9880, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA59ebb827cacb02f7df85b409e3371e26cef10e88169000e9903b75340cdc8179de10133eede43238033064a8d29f21e51ddc?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R800 nouVanaf R560 per nag, vir 2 mense 83 5 1 5 Mount Everest Harrismith 9880 Vrystaat 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -28.157061 29.194107

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang