+12

Mountain Marina - Three Bedroom Premier 4

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 7 W Quay Road, Victoria and Alfred Waterfront, Cape Town, 8001, Wes-Kaap
  • Vanaf R6 240 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Mountain Marina - Three Bedroom Premier 4 is 'n lieflike waterfrontwoonstel in Kaapstad wat uitsigte oor die eiland in die Victoria & Alfred Waterfront Marina Residential bied. Hierdie ligging bied unieke marina-styl luuksheid in een van die wêreld se mees gesogte gebiede, net 'n entjie vanaf lekker eet- en inkopieplekke, besienswaardighede en konferensieplekke.

Die woonstel bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 3 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en daar is ook 'n koningingrootte-bed in die tweede slaapkamer. Beide slaapkamers het 'n en suite-badkamer met óf 'n bad en 'n stort óf 'n stort-oor-bad. Die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens en gaste gebruik'n badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak.

Die oopplan-kombuis is met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, oond, stoof, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die leefarea het 'n etenstafel met sitplek vir 6, 'n TV en rusbanke. Dit lei na 'n balkon met 'n etenstafel.

Gratis WiFi en veilige parkeerplek in 2 parkeerplekke is beskikbaar. Gaste het ook toegang tot verskeie gemeenskaplike swembaddens. Verder is daar 'n gemeenskaplike gimnasium wat teen 'n daaglikse fooi toeganklik is.

Kamer-opset

3 Slaapkamers 3 Badkamers, 2 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort-oor-bad, Bad, Toilet

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
TV
Volledige kombuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Chanel Geverifieer

Eiendomme 41

Resensies 7

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • 7 W Quay Road, Victoria and Alfred Waterfront, Cape Town, 8001, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 6 240
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 6 240
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 6 240
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 7 W Quay Road, Victoria and Alfred Waterfront, Cape Town, 8001, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA78c886eeea9fe070ea4bc0826ba31fb020b0d1af96d4919d196e69a1c4a48cdc499f6f0a63302018f808c31452e2097a6812?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R6 240 per nag (plek vir 6) 7 W Quay Road Victoria and Alfred Waterfront 8001 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.910403780377 18.421454062132

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang