Mountain Marina - Two Bedroom Premier 3
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 7 W Quay Road, Victoria and Alfred Waterfront, Cape Town, 8001, Wes-Kaap
- Vanaf R5 200 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Mountain Marina - Two Bedroom Premier 3 is 'n woonstel op die grondverdieping teen die waterfront in Kaapstad. Dit bied 'n uitsig oor die seiljaghawe in die Victoria & Alfred Waterfront Marina Residential. Hierdie uitstekende ligging bied unieke marina-styl luuksheid en is net 'n hanetreetjie van lekker eetplekke, inkopies, besienswaardighede en topklas-konferensieplekke af.
Die woonstel bestaan uit 2 slaapkamers en 2 badkamers, en bied slaapplek aan 4 gaste. Die slaapkamers het elkeen 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met of 'n bad en stort of net 'n stort.
Die oopplan-leefarea en -kombuis is met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, oond, stoof, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die ruim leefarea het 'n etenstafel met sitplek vir 8, 'n TV en gemaklike rusbanke.
Gratis WiFi en 2 veilige parkeerplekke is beskikbaar. Gaste het ook toegang tot verskeie gemeenskaplike swembaddens. Die gebou beskik oor 'n gemeenskaplike gimnasium wat teen 'n daaglikse fooi vir gaste beskikbaar is.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.8/5
Chanel Geverifieer
Eiendomme 41
Resensies 7
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 7 W Quay Road, Victoria and Alfred Waterfront, Cape Town, 8001, Wes-Kaap
- Gaste dink Mountain Marina - Two Bedroom Premier 3 het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 7 W Quay Road, Victoria and Alfred Waterfront, Cape Town, 8001, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang