+39

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 28 resensies

Uitstekend

Netheid
4.4
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.7
Veiligheid
4.6
Vanessa V
Lang verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2026

Amazing stay! Ongelooflik lekker gebly. Al die nodige goedjies was beskikbaar, winkels en strande was baie naby en die eienaars was ongelooflik vriendelik en behulpsaam. Ons sal beslis weer Mountain Mist gebruik en beveel die plekkie aan vir almal wat wil wegbreek van die stad se geraas.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pieter V
Kort verblyf
5.0
Des 2025

Baie lekker. Baie cool plek en sal graag weer wil gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Krystal T
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Feb 2025

Excellent! The folks from Mountain Mist were fantastic. So friendly and helpful. The place is tidy and clean and has all the relevant amenities. Great location too and felt perfectly safe. Highly recommended.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Corne B
Kort verblyf Gesin met tieners
4.6
Jan 2026

Rustig. Die plekkie is nie luuks nie, maar het 'n goeie uitsig, WiFi, DStv, wasmasjien en voldoen aan al mens se behoeftes. Daar was die heeltyd warm water vir stort, beide elektrisiteit en gas opsies vir kosmaak.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Wendy C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.8
Feb 2026

Teleurstellende ervaring, maar ons is belowe dat hulle sal kyk na netheid. Dit is 'n pragtige plek en jy kan baie lekker daar bly, maar die plek benodig 'n bietjie sorg. Bobbejane is heeltyd om die plek en jy moet deure toe hou, maar dit is deel van Bettiesbaai. Klientediens was goed opgevolg, maar ons was alreeds daar en die plek het nie vars geruik nie, omdat dit bot toe was en dalk nie skoongemaak is voordat ons opgedaag het nie.

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Mini L
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jan 2025

Good holiday. Comfortable, clean, TV, WiFi, braai under cover, good bedding.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Belinda E
Kort verblyf
4.8
Apr 2025

Spesiale week. Was 'n heerlike kuier met 'n pragtige uitsig.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf
4.8
Mrt 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Valecia W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Mei 2025

It was fantastic! We had a very pleasant time. The beds were so comfortable. Perhaps they should think of having more channels on DStv. One thing that was disappointing was the fact that it's a cold water jacuzzi as this was one of the main deciding factors for me. I was a bit wary of the baboons.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Shannen B
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Nov 2024

Home away from home. Die tydperk by Mountain Mist was stunning. Die uitleg van die huis is perfek. Gerieflik. Dit is pragtig binne en buite.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Tanya Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 28

Op LekkeSlaap 12 jaar

Vanaf
R 2 000
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 000
per nag (plek vir 6)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 2 000
per nag (plek vir 6)
Bespreek

3495 Restio Close, Betty's Bay, 7141, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDk1OGU0ZTEyLWVkOWMtNDAwMi04ZDEzLWNmNmNmMjZiMDNkZA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 000 per nag (plek vir 6) 28 5 1 5 3495 Restio Close Betty's Bay 7141 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-00:00 10:00 -34.356451 18.895542

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang