+27
Selfsorg in Voëlklip

Mountain Rest

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Paiter B
Lang verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2026

Lekkerste vakansie wat ons in jare gehad het! Absoluut fantastiese tyd gehad by Mountain Rest. Ideaal geleë, baie vriendelike gasheer en gasvrou, alle geriewe wat benodig word, silwerskoon en uitstekende diens. Ons kan Mountain Rest ten sterkste aanbeveel!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
HP
Mountain Rest
Baie dankie Paiter vir jul mooi boodskap... dit word baie gewaardeer. Dit was 'n groot plesier om jul te kon huisves. Dankie ook vir die skoon en netjiese toestand wat julle ons plek agtergelaat het. Ons sien uit daarna om jul weer in die toekoms te huisves! Groete

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

HP Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 1

Op LekkeSlaap 7 maande

Vanaf
R 1 770
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 770
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 770
per nag (plek vir 2)
Bespreek

65 4th Avenue, Voelklip, Hermanus, 7200, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 6 gaste
  • Geen kinders onder 8
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0815a0c58c7928636a659c3e4541a3cfdf7020a4f9c3408f7b726c06d15ad4a067a0f6a3e15a381c1b58718f5dec60849649?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 770 per nag (plek vir 2) 1 5 1 5 65 4th Avenue Voelklip 7200 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.403968859105 19.277844598777

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang