+9
Selfsorg in Ceres

Mountain View

2 gaste

1 slaapkamer

1 bed

1 badkamer

  • Slaapplek vir 2 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 23 Mountainview Street, Ceres, 6835, Wes-Kaap Sien kaart

Beskrywing

Mountain View is in die ongekunstelde dorpie Ceres en bied verblyf in 2 eenhede wat elk plek vir 2 gaste het.

Die eenheid beskik oor 1 slaapkamer met ’n dubbelbed en die badkamer het ’n stort. Die leefarea het ’n slaapbank en ’n driekwartbed vir ’n ekstra gas teen ’n ekstra koste. Daar is ook ’n gasplaat, mikrogolfoond, yskassie, Netflix en WiFi. Daar is braaigeriewe en ’n privaat sitarea buite die eenheid. Veilige parkeerplek is beskikbaar.

Mountain View is 300 m vanaf 'n klein winkelsentrum, 350 m van die Ceres Gholfklub en 1 km van die middedorp met sy restaurante en winkels. Ceres bied verskeie doendinge soos voetslaan, bergfietsroetes, ziplyn, perdry en 4x4-roetes.


Kamer-opset

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV
Braai

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 23 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.7
Veiligheid
4.6
Gaste se hoogtepunte
Retha S
Saam met lewensmaat
5.0
Rustig. Gemaklik. Gesellig. Netjies. Lekker. Skoon en netjiese verblyf met die nodige kombuisware vir selfsorg. Neem jou eie handdoeke - die gasvrou l...
Sien meer
Apr 2026
William V
Saam met lewensmaat
5.0
Kuier was baie lekker, dit omtrent geniet. Alles was perfek, die view en alles was. Alles was perfek – van die gasvryheid tot die gerief van die kamer...
Sien meer
Apr 2026
Jaydene P
Saam met lewensmaat
5.0
Tannie het my uitstekend ontvang en was super geduldig! Dit was baie lekker gewees!
Des 2025
Gerald N
Saam met lewensmaat
5.0
Ek het baie lekker geslaap, baie stil en rustig sonder enige steurnisse. Ek het baie lekker gebly en die personeel was baie vriendelik. Ek sal ander o...
Sien meer
Jun 2025
Elzaan V
Saam met lewensmaat
4.2
Perfect for what we needed! Perfect for what we needed for a sport event at Charlie Hofmeyr. We walked to the sport fields and back. Th...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Apr 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Johlene Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 23

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • 23 Mountainview Street, Ceres, 6835, Wes-Kaap
  • Gaste dink Mountain View het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 850
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 850
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 850
per nag (plek vir 2)
Bespreek

23 Mountainview Street, Ceres, 6835, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 2 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA66aa75c39a5805922ff0becd8caa4057bad4a3233b2c786f0feea43ae8428f5bc3a857be72ed27425caaf49a3fbb56742748?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag (plek vir 2) 23 5 1 5 23 Mountainview Street Ceres 6835 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.374211 19.3066989
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang