Pick your preferred language

English

Afrikaans

Selfsorg in Franskraal

Mountain view

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Uitstekend

Netheid
4.3
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.7
Guillaume Jacobus O
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Mrt 2023

Goeie waarde vir geld. Heerlik gebly. Lekker ruim met alles wat nodig is. Anja se kommunikasie was uitstekend en alles was mooi verduidelik. Kan beslis Mountain View aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Monique B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Jan 2023

Heerlik. Daar kan bietjie aandag gegee word om meer loadshedding-vriendelik te raak. Iets om 'n waaier aan te hou. Bulbs wat gecharge kan word. Gasstofie. Dan is alles honkie dorrie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Anrietta B
Kort verblyf
4.6
Mei 2022

Baie gerieflik en rustig. Ons het baie lekker gebly. Die eenheid was goed toegerus met alles wat mens nodig het en nog meer. Veral die beddens wat gerieflik was en 'n lekker groot bad. Die gasvrou was baie behulpsaam en maklik om te kontak. Sal definitief weer daar bly.

Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Edwin J
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.6
Jan 2022

Dit was asemrowend en rustigheid was lekker. Alles is tot jou beskikking.

Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Loyiso N
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2021

What I needed for our weekend stay. I'm a sensitive sleeper and do not sleep well with too much street lights. I slept like a baby due to the environment's tranquillity and a mattress to die for (very comfortable).

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Theolene B
Kort verblyf Saam met vriende
4.4
Sep 2021

Dit was regtig baie nice, alles was tops. My vriende het ook 'n huis gehad maar was meer by ons huisie, want dit was baie gemaklik en netjies.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
5.0
Anja
Mountain view
Dankie Thandi, ek is bly julle het dit geniet. Hoop om julle weer by Mountain View te verwelkom.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Anja Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 6

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
R 1 650
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 650
per nag (plek vir 6)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 650
per nag (plek vir 6)
Bespreek

8 Naude Street, Franskraal, 7220, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA84587ecc5281210058973d9c084b880edddd980bac463c0680e042708111f6635bce4a7745a30272e3965a31072fa7981253?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 650 per nag (plek vir 6) 6 5 1 5 8 Naude Street Franskraal 7220 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -34.609793 19.376217

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang