6 gaste
2 slaapkamers
4 beds
2 badkamers
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - 8 Naude Street, Franskraal, 7220, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Die huis bestaan uit 2 slaapkamers en 2 badkamers, wat slaapplek bied vir tot 6 gaste. Elke slaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed en 'n enkelbed. Die eerste badkamer is toegerus met 'n bad, terwyl die tweede badkamer 'n stort het.
Die kombuis is goed toegerus met 'n stoof, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, ketel, sowel as breekware en eetgerei. 'n Skottelgoedwasser en wasmasjien word ook voorsien vir ekstra gerief. Die sitkamer bied gemaklike sitplek en 'n eetarea waar gaste saam maaltye kan geniet.
Gaste het toegang tot 'n binnebraai, sowel as 'n buitebraai-area. Veilige parkering is beskikbaar op die perseel in 'n motorhuis.
Beddengoed en handdoeke word voorsien. Gaste word vriendelik versoek om hul eie strandhanddoeke saam te bring.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Anja Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 6
Op LekkeSlaap 5 jaar
Ligging
- 8 Naude Street, Franskraal, 7220, Wes-Kaap
- Gaste dink Mountain view het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
8 Naude Street, Franskraal, 7220, Wes-Kaap
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang