Mountain View Cottage
4 gaste
1 slaapkamer
2 beds
1 badkamer
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Soetdoring Road, Plot 38, Kampersrus AH, 1371, Limpopo Sien kaart
Beskrywing
Mountain View Cottage, geleë op die gasheer se eiendom met 'n privaat ingang aan die voet van die noordelike Drakensberge in Kampersrus AH, is 'n bekoorlike selfsorg-eenheid wat 'n rustige en gemaklike toevlugsoord vir paartjies of klein gesinne bied.
Die kothuis bied slaapplek vir tot 4 gaste en bestaan uit 1 slaapkamer en 1 en suite-badkamer. Die slaapkamer is gemeubileer met 'n koningingrootte-bed, terwyl 'n dubbelslaapbank in die leefarea ekstra slaapplek bied. Die badkamer is toegerus met 'n stort. Gratis WiFi is beskikbaar.
Die oopplan-leefarea beskik oor gemaklike sitplek, 'n eetkamertafel en 'n goed toegeruste kombuisie met 'n yskas, stoof, oond en tee- en koffiemaakgeriewe. Gaste kan buite ontspan en gebruik maak van die braaigeriewe. Die eiendom word aangedryf deur sonenergie.
Mountain View Cottage is gerieflik geleë naby die gewilde Blyderivierkloof. Bootvaarte op die Blyderivierdam en besoeke aan God's Window, die Drie Rondawels en ander bekende besienswaardighede is maklik bereikbaar. Die Kadishi Tufa-waterval, Swadini-watervalle, sowel as die Mac-Mac- en Lissabon-watervalle, is almal in die omgewing. Gaste kan ook na die Krugerwildtuin reis, bekend vir uitstekende wildkykervarings.
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- Soetdoring Road, Plot 38, Kampersrus AH, 1371, Limpopo
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Soetdoring Road, Plot 38, Kampersrus AH, 1371, Limpopo
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang