- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 27 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - 2 Overberg Avenue, Springbok, 8240, Noord-Kaap Sien kaart
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
Mountain View Guesthouse is op 'n heuwel in die pragtige Springbok. Dié dorp is 'n gewilde oorslaapplek vir reisigers onderweg na Namibië.
Die gastehuis het slaapplek vir 26 gaste in 12 gastekamers met privaat ingange en en suite-badkamers. Daar is 5 slaapkamers met dubbelbeddens, 2 slaapkamers met 2 'n koninggrootte-bed en 6 slaapkamers met 2 enkelbeddens wat in koninggrootte-beddens omskep kan word. Elke en suite-badkamer het 'n stort of bad en 'n wasbak en 'n toilet. Verder is daar ook koffie- en teemaakgeriewe, 'n yskassie en 'n TV met sekere DStv-kanale in elke kamer.
Gaste kan in die swembad afkoel of in die lieflike tuin ontspan. Ander geriewe by die gastehuis sluit 'n gemeenskaplike eetarea, gratis WiFi, braaiplek en veilige parkeerplek in.
Besienswaardighede in die omgewing: Goegap Natuurreservaat, Namakwa Nasionale Park, Skilpad Veldblomreservaat en Richtersveld Nasionale Park.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.7/5
Malcolm Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 67
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- 2 Overberg Avenue, Springbok, 8240, Noord-Kaap
- Gaste dink Mountain View Guesthouse het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
2 Overberg Avenue, Springbok, 8240, Noord-Kaap
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 27 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 -
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang