Pick your preferred language

English

Afrikaans

+36

2 gaste

1 slaapkamer

1 bed

1 badkamer

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 2 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 6 Mozart Close, Sonstraal Heights, Durbanville, 7550, Wes-Kaap Sien kaart

Beskrywing

Mozart Close is 'n selfsorgwoonstel met 'n privaat ingang op die eienaar se eiendom in Durbanville, Kaapstad. Hierdie eenheid is 'n ideale keuse vir sakereisigers en vakansiegangers wat op soek is na 'n gemaklike oornagverblyf.

Hierdie woonstel bied slaapplek vir tot 2 volwassenes in 1 slaapkamer met 'n en suite-badkamer. Die slaapkamer is gemeubileer met 'n koningingrootte-bed en die en suite-badkamer is toegerus met 'n stort, wasbak en toilet. Linne en handdoeke word voorsien.

Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, tweeplaat-gasstoof, mikrogolfoond, eetgerei en breekware, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n etenstafel. Die oopplan-leefkamer, eetkamer en kombuis is gemeubileer met gemaklike sitplek en dit maak oop na 'n tuin.

Gaste het toegang tot parkering op straat in die doodloopstraat. Die doodloopstraat is omhein van die hoofstraat. Hierdie eiendom is naby plaaslike geriewe soos winkels en restaurante, en die 2 hoofhospitale, soos Medi-Clinic Durbanville en Cape Gate.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
WiFi
Wassery naby
Openbare vervoer naby
Vervoerdienste
TV
Lugversorging
Verwarmer
Volledige kombuis
Stroomdienste
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 38 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Wilhelm G
Saam met lewensmaat
5.0
Baié gerieflike, ruim en gemaklike verblyf. Uitstekend, skoon en netjies. Alhoewel voertuig in 'n oop oprit voor motorhuis staan, is die area baié vei...
Sien meer
Des 2025
Devin A
Besigheidsreis
5.0
Clean, peaceful stay in a quiet, well-located guesthouse. I had a truly lovely and peaceful stay at this guesthouse. The environment is...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Nov 2025
Anton G
Saam met lewensmaat
5.0
Mooi omgewing en naby alle winkels. Lekker gebly in 'n rustige woonbuurt.
Nov 2025
Otto H
Saam met lewensmaat
5.0
Regtig uitstekend. Die plekkie was great vir ons doeleindes. Baie goed ingerig en lekker bederf met die koffiemasjien. Heerlike stort. Het wel 'n braa...
Sien meer
Okt 2025
Enzo S
Saam met lewensmaat
5.0
It was fun, safe and very welcoming. It was truly very fun and safe.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Okt 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Endri Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 38

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • 6 Mozart Close, Sonstraal Heights, Durbanville, 7550, Wes-Kaap
  • Gaste dink Mozart Close het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 999
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 999
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 999
per nag (plek vir 2)
Bespreek

6 Mozart Close, Sonstraal Heights, Durbanville, 7550, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 2 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5ccf9d73697d5ffb4390b02f658e4ce6dba5aa21437ae114244b0ceab317049171b6eaa0c8b038bd31611dac62ffa0d490cd?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R999 per nag (plek vir 2) 38 5 1 5 6 Mozart Close Sonstraal Heights 7550 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.8388342 18.6796129

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang