2 gaste
1 slaapkamer
1 bed
1 badkamer
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 6 Mozart Close, Sonstraal Heights, Durbanville, 7550, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Mozart Close is 'n selfsorgwoonstel met 'n privaat ingang op die eienaar se eiendom in Durbanville, Kaapstad. Hierdie eenheid is 'n ideale keuse vir sakereisigers en vakansiegangers wat op soek is na 'n gemaklike oornagverblyf.
Hierdie woonstel bied slaapplek vir tot 2 volwassenes in 1 slaapkamer met 'n en suite-badkamer. Die slaapkamer is gemeubileer met 'n koningingrootte-bed en die en suite-badkamer is toegerus met 'n stort, wasbak en toilet. Linne en handdoeke word voorsien.
Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, tweeplaat-gasstoof, mikrogolfoond, eetgerei en breekware, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n etenstafel. Die oopplan-leefkamer, eetkamer en kombuis is gemeubileer met gemaklike sitplek en dit maak oop na 'n tuin.
Gaste het toegang tot parkering op straat in die doodloopstraat. Die doodloopstraat is omhein van die hoofstraat. Hierdie eiendom is naby plaaslike geriewe soos winkels en restaurante, en die 2 hoofhospitale, soos Medi-Clinic Durbanville en Cape Gate.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Endri Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 38
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 6 Mozart Close, Sonstraal Heights, Durbanville, 7550, Wes-Kaap
- Gaste dink Mozart Close het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
6 Mozart Close, Sonstraal Heights, Durbanville, 7550, Wes-Kaap
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang