Beskrywing
Die eenheid is in die bosveld geleë en het 'n uitstekende uitsig oor die Jozinidam. Die suite het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, toilet en 'n wasbak. Die eenheid spog met lugversorging, 'n TV met DStv, en koffie- en teemaakgeriewe.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Bad, Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
B&B en 1 wildrit per dag.
Huisreëls
Let wel dat daar 'n grondpad van 5 km na die eiendom is. Gaste moet asb. vooraf navraag doen oor die toestand van die pad, aangesien dit weens onvoorsiene omstandighede kan verander.
Neem asb. kennis dat daar tans aan die swembad gewerk word en dat dit tydelik onbeskikbaar is.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié eenheid is in die bosveld met 'n 180 grade-uitsig oor die Jozinidam. Dit het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, toilet en 'n wasbak. Daar is ook lugversorging, 'n yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe. Die suite spog met 'n privaat plonspoel.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Bad, Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
B&B en 1 wildrit per dag.
Huisreëls
Let wel dat daar 'n grondpad van 5 km na die eiendom is. Gaste moet asb. vooraf navraag doen oor die toestand van die pad, aangesien dit weens onvoorsiene omstandighede kan verander.
Neem asb. kennis dat daar tans aan die swembad gewerk word en dat dit tydelik onbeskikbaar is.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
R66/R64 Vryheid, Nongoma Road, Pongolapoort Dam, Candover, Mkuze, 3965, KwaZulu-Natal
Sien kaart- Slaapplek vir 4 gaste
- Geen kinders
-
Soos Gesien op Facebook
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang