Mpopomeni - Hummingbird Lodge

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 16 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Pieter V
Kort verblyf
5.0
Okt 2025

Pragtige omgewing. Lieflike groot huis met slaapplek vir 8. Pragtige plaas met watervalle en klowe en wandelpaaie. Vriendelike ontvangs.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lucas S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Aug 2025

Amazing. Incredible, a hidden gem. Surroundings are breathtaking - waterfall, soothing running water from a stream nearby. Amazing sightseeing and hiking, different species of birds and other wildlife. This is a must-go-to place.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jonathan L
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2025

Scenic and relaxing perfect family getaway. Comfortable and relaxing. House is well equipped to offer a relaxing time.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mei 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Louise M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Asemrowend, stil en ontspanne. Dit was vreeslik lekker net kort. Sal volgende keer langer kuier en meer mense saambring.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Fritz S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Heerlike blyplek met 'n lekker stapgeleentheid. Ons het baie lekker gebly. Die plaas is pragtig en het baie water. Die stap af in die kloof en weer terug om die waterval van onder te sien is vir seker die moeite werd. Ons sal beslis weer teruggaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Bianca K
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Feb 2025

Puik, besonders mooi. Ons gesin het die naweek vreeslik geniet. Dit is 'n pragtige plek om te besoek. Dankie vir die gasvryheid.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Reichard Snyman S
Kort verblyf Gesin met tieners
4.4
Sep 2025

Asemrowende natuurwegbreek! Die foto's kan nie naastenby die stilte en skoonheid van die natuur vasvang nie. Ons het ons kuier baie geniet en sal definitief in die toekoms weer daar tuisgaan.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Frans J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Beautiful place. Fantastic stay. Friendly staff and well managed.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Martin K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Great escape from the busy city. Absolute gem. Very private and tranquil. Great escape from the busy city. Will return.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Raymond Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 16

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
R 4 500
per nag (plek vir 8)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 4 500
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R 4 500
per nag (plek vir 8)
Bespreek
  • Kapasiteit: 10 persone
    8 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hartebeesplaat Farm, Doornkop, Middelburg, 1050, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA843faf6c867cc6d2b1b908c575350485765a585214dcc6f5cc15a6f14840ef445a5e9e72c32bcf352d6ae67a73fd0ff5ba2c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 500 per nag, vir 8 mense 16 5 1 5 Hartebeesplaat Farm Doornkop 1050 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.499201731034 29.323640720845
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang