10 gaste
3 slaapkamers
7 beds
2 badkamers
- 10 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Corner of Blue Crane Drive and Teding Van Berkhout Street, Dullstroom, 1110, Mpumalanga Sien kaart
Beskrywing
Mev. Simpsons is 'n selfsorg-vakansiehuis in Dullstroom met 'n pragtige uitsig oor Suikerboschkop, wat dit die ideale plek maak vir 'n onvergeetlike gesinsvakansie.
Hierdie eiendom bied slaapplek vir altesaam 10 gaste op 'n slag en bestaan uit 3 slaapkamers sowel as 'n knus solder. Die eerste 2 slaapkamers het elk 'n dubbelbed, die derde slaapkamer is gemeubileer met 'n koningingrootte-bed en die solder bevat 4 enkelbeddens. Die huis het 2 badkamers wat elk met 'n stort, wasbak en toilet toegerus is. Alle linne en badhanddoeke word voorsien.
Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis wat volledig toegerus is met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware, asook 'n skottelgoedwasser. Vanuit die kombuis is 'n eetkamertafel met sitplek vir 8 en 'n knus sitkamer met gemaklike sitplek, 'n kaggel en 'n TV met sommige DStv-kanale. Boeke, bordspeletjies en legkaarte is ook beskikbaar vir gaste se vermaak.
Daarbenewens bederf hierdie huis met 'n binnenshuise braaikamer met nog 'n eetkamertafel en 'n ingeboude braai. Gaste kry veilige parkering agter 'n geslote hek.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.7/5
Wilmari Geverifieer
Eiendomme 17
Resensies 271
Op LekkeSlaap 9 jaar
Ligging
- Corner of Blue Crane Drive and Teding Van Berkhout Street, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
- Gaste dink Mrs Simpsons het ’n baie goeie ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Corner of Blue Crane Drive and Teding Van Berkhout Street, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
Sien kaart- 10 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang