Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Mrs Simpsons

Selfsorg
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoek van Blue Crane-rylaan en Tegin Van Berkhout-straat, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R4 500 per nag, vir 10 mense

Beskrywing

Mrs Simpsons is 'n selfsorgvakansiehuis in Dullstroom wat met 'n pragtige uitsig oor Suikerboschkop spog en ideaal vir 'n gesinsvakansie is.

Die eiendom is geskik vir 10 gaste en beskik oor 3 slaapkamers met 'n knus solderkamer. Die eerste 2 slaapkamers het elk 'n dubbelbed en die derde slaapkamer het 'n koningingrootte-bed. Die solderkamer het 4 enkelbeddens. Die huis het 2 badkamers wat elk 'n stort, wasbak en 'n toilet het. Linne en badhanddoeke word voorsien.

Die oopplan-leefarea het 'n kombuis was met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, skottelgoedwasser, eetgerei en breekware toegerus is. Die kombuis lei na 'n etenstafel met sitplek vir 8 en 'n sitarea met gemaklike sitplek, 'n kaggel en 'n TV met die volle DStv-pakket. Verder is daar boeke, bordspeletjies en legkaarte waarmee gaste kan speel.

Die huis spog ook met 'n binnebraai-area met 'n ingeboude braai en nog 'n etenstafel. Veilige parkeerplek is agter 'n toesluithek beskikbaar.

Slaapplek

’n Bespreking by Mrs Simpsons sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Area 1
Plek vir 4 mense
4 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Fietsry

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Badkamer

  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 1 resensie vir Mrs Simpsons
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.6/5

Wilmari Geverifieer

Eiendomme 24

Resensies 380

Jaar gelys 7

Ligging

  • Hoek van Blue Crane-rylaan en Tegin Van Berkhout-straat, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
  • Gaste dink Mrs Simpsons het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R4 500
per nag, vir 10 mense
Vanaf
Vanaf R4 500
per nag, vir 10 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoek van Blue Crane-rylaan en Tegin Van Berkhout-straat, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7480bda6ea6653f5d61113fa4dd5e9d976cbb6679d4ef197cb601b7613736c44cfa57959c1233509107aab1b96bd779c8578?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 500 per nag, vir 10 mense 1 5 1 5 Corner of Blue Crane Drive and Teding Van Berkhout Street Dullstroom 1110 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.414431 30.106372
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem