Mulberry Cottage
4 gaste
2 slaapkamers
3 beds
2 badkamers
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 6 Barry Street, McGregor, 6708, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Mulberry Cottage is 'n erfenis-aangewese kothuis met 'n outentieke struktuur wat slaapplek bied vir 4 gaste wat op soek is na 'n rustige wegbreek in McGregor.
Die kothuis beskik oor 'n hoofslaapkamer met 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. 'n Aparte tweede slaapkamer, losstaande van die hoofkothuis, is ingerig met 2 enkelbeddens en het 'n badkamer met 'n stort, toilet en wasbak.
Die kothuis sluit 'n yskas-vrieskas, gemaklike sitplek, 'n kaggel en 'n eetkamertafel in. Gaste het ook toegang tot 'n lieflike buitetuin met sitplek en braaigeriewe.
Die dorpie het 'n vriendelike gemeenskap wat besoekers verwelkom en 'n verskeidenheid aktiwiteite bied, insluitend retraites, feeste, stap en fietsry. Dit is 'n ideale bestemming vir diegene wat op soek is na 'n ontspanne en rustige vakansie.
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- 6 Barry Street, McGregor, 6708, Wes-Kaap
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
6 Barry Street, McGregor, 6708, Wes-Kaap
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang