+23

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 84 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Tanya V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

Vrystaat Darts (DSA) toernooi. Ons het nie 'n probleem gehad nie. Was maar min daar. Maar het alles daar gehad wat ons nodig gehad het. Genoeg en gemaklike komberse ens. Net vir 'n oorslaap en kamer nodig. Is Mulkana die regte plek. Sal hulle binnekort weer skakel in die jaar. Moet weer Bloemfontein verreis. Dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Susan H
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

Neat, tidy and close to N1. Neat, tidy, safe and close to the N1.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tariro K
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jan 2026

It was relaxing. We had a great stay. The location was convenient and safe. We enjoyed the peaceful neighbourhood. The self check-in and check-out were also a breeze.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Malindi K
1 nag
5.0
Jan 2026

Perfect place to stay if you want quiet time. It's a very good place, nice and spacious, in a quiet area. I would definitely recommend this place to a friend.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Charlotte V
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jan 2026

Baie lekker gebly. Mulkana is veilig, netjies en stil. Alles was tot ons beskikking en die beddens is baie gemaklik. Ons het baie lekker uitgerus na 'n lang dag op die pad.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Soesjanka K
1 nag Saam met vriende
5.0
Nov 2025

Alta het puik diens gelewer en uit haar pad gegaan om ons te help. Gerieflik en skoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cynthia A
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2025

Pleasant and comfortable. Mulkana was clean and comfortable, uncomplicated, with everything one needed. The rusks were a welcome treat! Thank you.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lucy L
1 nag Gesin met tieners
5.0
Nov 2025

Gerieflik. Skoon netjies. Baie oulike, gerieflike plekkie. Sal weer daar oornag. Skoon, netjies en gerieflik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Charmaine B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Sal dit beslis aanbeveel. Gemaklike ligging, netjiese plek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Margaret O
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Veilig en rustig. Ons het weer baie lekker gebly, dit is ons tweede keer hier en beplan nog baie kuiers hier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Alta Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 84

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf R600
20 % AF
R 600 R 480
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf R600
20 % AF
R 600 R 480
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf R600
20 % AF
R 600 R 480
per nag (plek vir 2)
Bespreek

18 Fraundorfer Street, Fichardt Park, 9301, Vrystaat

Sien kaart
  • Slaapplek vir 5 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA34ed78d06cffaebf0438c73d6ebe66dbf62b9567c5955cb03f6d4d439666773130b301d84c16feb11ee08f922540faaf023b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R600 nouVanaf R480 per nag (plek vir 2) 84 5 1 5 18 Fraundorfer Street Fichardt Park 9301 Vrystaat 021 201 8901 15:00-23:00 10:00 -29.1352311 26.1822377

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang