+37
Gastehuis in Colesberg

Murray House

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 65 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
5.0
Hermina Magrietha J
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2026

Heerlike geslaap in pragtige kamer. Baie dankie. Super skoon en netjies en maklik om in te klok. Groot stort, Groot wit sagte handdoeke en wit beddegoed. Baie dankie. Een versoek: Daar is geen plek om jou klere op te hang nie. Ons het oornag en wou net ons klere ophang vir die volgende dag maar geen hangplek of kas nie. Sommige gastehuise het slegs 'n pyp waaraan 'n hanger kan haak. Dit is nie nodig vir 'n kas nie, maar slegs iets teen die muur vir 'n hanger kan ook help.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Linda V
1 nag
5.0
Mei 2026

Gemaklik, smaakvol gemeubileer, skoon, netjies. Puik oornag verblyf. Hoogs aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carmen B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2026

Ag wow. Mooiste plekkie met gemaklikste bed!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Orpha C
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2026

Maklik, gerieflik, perfek. Murrayhuis is perfek vir oornag vanaf Gauteng na Knysna en omgewing.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sarah D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2026

Wat 'n salige nagrus het ons nie gehad nie. Dalk het die reën ook gehelp. Elektroniese ontvangs na ure op die pad was goed en het die verblyf gemaak. Sal enige tyd weer daar tuisgaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marla K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2026

Puik! Dit was alles skoon en netjies, maklik om in en uit te kom. Pragtige kamer, gemaklike bed. Ek sal vir seker weer hier bly!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Izak G
1 nag Saam met vriende
5.0
Apr 2026

Best place on our 10-day trip. Beautiful decor. Clean and tidy.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Caroline V
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2026

Uitstekend en gerieflike oornagverblyf vir laat en vroeg inboek en uitboek. Baie netjies en perfekte oornagstop vir 'n gesin. Gerieflik as jy laat arriveer en as jy vroeg wil vertrek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hannelie R
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2026

Baie lekker gekuier. Baie lekker gebly. Silwerskoon, goeie kwaliteit beddens en beddegoed. Gerieflike badkamer. Sal enige tyd weer oorbly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Irma B
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2026

Gerieflik en baie netjies! Fantastiese oornagkamer! Sal dit definitief weer en weer bespreek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Hercules Petrus Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 2

Resensies 67

Op LekkeSlaap 10 maande

Vanaf
R 840
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 840
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 840
per nag (plek vir 2)
Bespreek

18 Stockenstroom Street, Colesberg, 9795, Noord-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 22 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 09:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbdec6612be7118ee468c679e26771dbdff9bf7729c60b3a93131610507cdd4910fafba6a1754afd0414d610167c614e3b541?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R840 per nag (plek vir 2) 65 5 1 5 18 Stockenstroom Street Colesberg 9795 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 09:00 -30.721309 25.094551
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang