Gastehuis in Colesberg

Murray House

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 27 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
5.0
Karina V
1 nag Saam met vriende
5.0
Nov 2025

Selfs komplimentêre toegang tot Netflix. Die eenheid was netjies skoon en 'ruik baie lekker'. Lekker ontspan en Netflix gekyk.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anemie M
1 nag Gesin met tieners
5.0
Nov 2025

Great plek vir oornag tussen binneland en kus. Alles kry 10 uit 10 behalwe die hout stapelbed Dit kraak vreeslik as enige iemand beweeg. Verder was alles fantasties!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anita F
1 nag Saam met vriende
5.0
Nov 2025

Awesome verblyf. Het verskriklik lekker gebly, stunning plek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
1 nag Gesin met tieners
5.0
Nov 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Arthur M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2025

Good. Pleasant and clean in a good area.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Talita D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Perfek. Murray House was die ideale blyplek op ons terugkeer na Gauteng. Die eenheid is goed toegerus en baie gerieflik, skoon en mooi. Dit is ook gerieflik geleë naby restaurante.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Piet P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Pragtige plek. Heerlik skoon en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chantal T
1 nag
5.0
Okt 2025

Pragtige verblyf, mooi uitsig, sielsrus. Sjoe! Wat 'n aangename verrassing! Die plekkie het my verwagtinge ver oortref! So ongelooflik mooi dekor, pragtige uitsig oor die koppie, rustig en ontspannend. Ons het so lekker geslaap en was vervris die volgende oggend vir die laaste strek van ons reis. Absoluut pragtig!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Christiaan S
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2025

Dit was ’n baie goeie verblyf – netjies, gemaklik en rustig. Sal beslis weer hier. Ek het my verblyf by Murray House baie geniet. Die plek is skoon, netjies en goed ingerig. Die ligging is ideaal, rustig maar steeds naby aan alles wat mens nodig het. Ek sal beslis weer hier bly en dit aanbeveel vir ander!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lize-marie B
1 nag Gesin met tieners
5.0
Okt 2025

Dis beslis 'n ongelooflike lekker plek. Ons het baie lekker gebly. Alles was skoon en die plek het lekker geruik. Geen geraas.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Hercules Petrus Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 27

Op LekkeSlaap 5 maande

Vanaf
R 840
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 840
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 840
per nag (plek vir 2)
Bespreek

18 Stockenstroom Street, Colesberg, 9795, Noord-Kaap

Sien kaart
  • 22 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 09:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbdec6612be7118ee468c679e26771dbdff9bf7729c60b3a93131610507cdd4910fafba6a1754afd0414d610167c614e3b541?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R840 per nag (plek vir 2) 27 5 1 5 18 Stockenstroom Street Colesberg 9795 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 09:00 -30.721309 25.094551
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang