+35

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 11 resensies

Baie goed

Netheid
4.2
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.5
Veiligheid
4.7
Nicolas S
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Okt 2025

Baie lekker. Het voldoen aan ons behoeftes, 'n braaibak en braaitoerusting sal 'n aanwins wees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Liezel D
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2025

Quiet, peaceful and perfect for a family of 3. Absolutely beautiful, the place is very clean and had everything we needed.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sarah R
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mei 2025

Naby winkels, see en hawe. Verblyf was lekker en huis was netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nicole W
Kort verblyf
4.6
Mrt 2026

Sal weer kom kuier. Baie mooi plekkie, netjies en amper alles wat mens soek is daar. Rustig en bitter stil. Oulike mense rondom.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nicole W
Lang verblyf Gesin met tieners
4.6
Mrt 2026

Quiet and peaceful. Really great spot. Stay was great, awesome location. Close to everything. A few things could be added or improved on. It's clean and homey but needs braai tongs and a grater. Plus, some teaspoons and steak knives would be great. Pretty much everything else is there, but two of the mattresses could be replaced. Well worn, otherwise a great place to stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Jacqueline S
Kort verblyf Gesin met tieners
4.4
Apr 2025

Very nice. We enjoyed it and will come again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Roxanne H
Kort verblyf
4.4
Apr 2025

Verblyf geniet. Ons het ons verblyf geniet. Baie rustige en veilige omgewing en nabye plekke in die omgewing binne afstand om te besoek.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Veronica B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.2
Mrt 2025

Die plekkie is gerieflik en netjies, ons het lekker gekuier. Die plekkie is baie netjies, die bed in die hoofslaapkamer is net ongemaklik. Musical Waves is perfek vir mense wat slaapplek soek en deur die dag die area wil verken.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf
4.0
Sep 2025

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Marianka V
Kort verblyf Saam met vriende
4.0
Mrt 2025

Baie geniet. Baie oulike huisie. Gerieflik vir gesin van 3.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Samantha Geverifieer

Eiendomme 21

Resensies 136

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
R 1 000
per nag (plek vir 3)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 000
per nag (plek vir 3)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 000
per nag (plek vir 3)
Bespreek

14 Galjoen Close, St Helena Bay, 7390, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 3 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3961094bc908bd3103035054a5e7c27049fbcddcee3f585830b3052f3446400d013bfad7ab0bee706676f57fc7ec07f85a2b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag (plek vir 3) 11 5 1 5 14 Galjoen Close St Helena Bay 7390 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -32.751297432632 18.010190512234
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang