3 gaste
2 slaapkamers
2 beds
1 badkamer
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 3 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 14 Galjoen Close, St Helena Bay, 7390, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Musical Waves is 'n knus selfsorghuis in Jaloersbaai, St. Helenabaai. Dit is ideaal vir 'n gesin of vriende.
Hierdie huis bied slaapplek aa 3 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 'n enkelbed. Die badkamer het 'n bad, stort en toilet.
Die oopplan-leefarea het 'n kombuisie wat met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, ketel, eetgerei en breekware toegerus is. Die sit- en eetarea het gemaklike sitplek en 'n braai. Daar is 'n tafel in die kombuis en 'n TV in die sitarea.
Veilige parkeerplek op die perseel is beskikbaar.
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.7/5
Samantha Geverifieer
Eiendomme 32
Resensies 148
Op LekkeSlaap 9 jaar
Ligging
- 14 Galjoen Close, St Helena Bay, 7390, Wes-Kaap
- Gaste dink Musical Waves het ’n baie goeie ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
14 Galjoen Close, St Helena Bay, 7390, Wes-Kaap
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 3 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang