Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 35 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.6
Veiligheid
4.7
Charlene V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2026

Heerlik, skoon soos beloof. Ons het hier vir 9 nagte as ’n gesin van vier gebly en dit was ’n wonderlike ervaring. Die plek was presies soos op die foto’s beskryf — skoon, gemaklik en mooi ingerig. Die gasvroue was absoluut wonderlik, vriendelik en altyd behulpsaam. Die ligging was perfek en het alles vir ons baie gerieflik gemaak. Ons het ons verblyf regtig geniet en kan nie wag om weer terug te kom nie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cindy T
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jul 2025

Quiet and comfortable. Gorgeous setting with the best view.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Martin
Muzuri
Thank you for your support

Terri M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2025

Hosts were lovely. Our family enjoyed the stay. Would definitely refer our friends and family.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Debbie H
Lang verblyf Gesin met tieners
4.8
Des 2025

Waarde vir geld, gerieflik en beslis die moeite werd. Was absoluut fantasties. Ons was 6 mense en verblyf was gerieflik. Niemand was onder mekaar se voete nie. Elke gerief denkbaar was beskikbaar. Die gashere was so akkommoderend en het ons op hoogte gehou van dinge om te doen, waar om te eet. Strande aanbeveel. Sal beslis weer daar gaan bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wileen A
Kort verblyf
4.8
Jul 2025

Gerieflik. Ons het baie lekker gebly. Die eenheid was groot genoeg.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jaco M
Kort verblyf
5.0
Des 2024

Awesome. Dit was 'n fees. Die fasiliteite was fantasties en die uitsig onbeskryflik. Karin is 'n amazing gasvrou. Ons gaan definitief weer kom.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Leanne H
Lang verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2023

Baie lekker. Baie gerieflike verblyf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Thembela B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Nov 2023

Very nice. It was the best weekend we've ever had. We will surely come back. Warm welcoming from our host. Everything was nice. I don’t even have one thing that is negative about the accommodation. Thank you, boss. Surely you will see our faces again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Martin
Muzuri
Thank you, Thembela, for your positive review. Looking forward to welcoming you again in the future. Kind regards, Martin

Basil P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2023

Baie netjies en ruim en veilig. Ligging is perfek. Die WiFi is 'n bonus.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Donovan D
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2023

Baie lekker en vriendlik. Die oom en tannie. Baie nice, lekker gebly. Elke dag lekker gesels.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Martin Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 35

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
R 1 752
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 752
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 752
per nag, vir 2 mense
Bespreek

33 Mopanie Crescent, Jeffreysbay, 6330, Oos-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 25 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6d0c872530713723e269a9a67fbc27aa5bba32eddb184709e9324cd89c63fb53a6e1499bc30b00b914ebb61728033f8463c4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 752 per nag, vir 2 mense 35 5 1 5 33 Mopanie Crescent Jeffreysbay 6330 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 11:00 -34.03755551159 24.922643601894

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang