7 gaste
3 slaapkamers
5 beddens
2 badkamers
- Slaapplek vir 7 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 09:00 - 801 Valsbaai Road, Pringle Bay, Pringle Bay, 7196, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
My View bied verblyf in 'n bekoorlike vakansiehuis in Pringlebaai. Pringlebaai is by die voet van die Hangklipberg geleë en vorm deel van die Kogelberg Biosfeer-reservaat. Pringlebaai spog met wit strande en 'n oorvloed fauna en flora.
Dié drieslaapkamerhuis het slaapplek vir 7 gaste en bied 'n gedeeltelike see-uitsig. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n enkelbed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens.
Die kombuis is met 'n yskas, stoof, mikrogolfoond en kookgerei toegerus. Die huis het 'n TV, 2 leefareas, 'n binnebraai-area en 'n etenstafel met sitplek vir 7.
Besoekers aan Pringlebaai kan veilig swem, watersport geniet, snorkel in die rotspoele en duik.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Bad, Stort
Badkamer
Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.4/5
Marina Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 2
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- 801 Valsbaai Road, Pringle Bay, Pringle Bay, 7196, Wes-Kaap
- Gaste dink My View het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
801 Valsbaai Road, Pringle Bay, Pringle Bay, 7196, Wes-Kaap
Sien kaart- Slaapplek vir 7 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 09:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang