5 gaste
1 slaapkamer
4 beds
1 badkamer
- 5 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 16:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Mykonos Access Road, Unit 6 Acropolis, Langebaan, 7357, Wes-Kaap Sien kaart
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
Mykonos Vacation Life is 'n selfsorg-vakansiewoonstel in die gesogte Club Mykonos in Langebaan, Wes-Kaap. Hierdie eenheid is 'n uitstekende keuse vir vriende en familie wat op soek is na gerieflike verblyf om hul seevakansie te geniet.
Dié woonstel op die grondverdieping bied slaapplek aan 4 volwassenes of 2 volwassenes en 1 kind. Dit beskik oor 1 slaapkamer met 2 enkelbeddens en die gedeelde badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet.
Die oopplan-leefarea het 'n dubbelbed, 'n slaapbank vir 1 kind en 'n TV met sekere DStv-kanale. Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, eetgerei, breekware, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n toonbank met stoele toegerus. Die kamer lei na 'n onderdakstoep met 'n etenstafel en see-uitsigte. WiFi is beskikbaar.
Gaste het toegang tot gemeenskaplike swembaddens, direkte toegang tot die strand, gemeenskaplike braaigeriewe, verskeie restaurante op die perseel, 'n spa en veilige parkeerplek op die perseel. Hierdie oord is ook naby die plaaslike geriewe soos winkels en restaurante.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Ankia Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 2
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- Mykonos Access Road, Unit 6 Acropolis, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
- Gaste dink Mykonos Vacation Life het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Mykonos Access Road, Unit 6 Acropolis, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
Sien kaart- 5 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 16:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 -
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang