Mystique 17
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Marinerylaan 1278, Shelly Beach, 4265, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R1 140 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Mystique 17 is 'n selfsorgwoonstel op die eerste verdieping van 'n veilige kompleks in Shelly Beach aan die Suidkus. Hierdie woonstel is perfek vir vakansiegangers wat by die see wil uitspan of in die kompleks se swembad wil afkoel.
Die woonstel bied slaapplek aan 4 volwassenes en 2 kinders en beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers, 'n kombuis en 'n leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, toilet en 'n wasbak. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die tweede badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak.
Die oopplan-kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, broodrooster, mikrogolf, skottelgoedwasser, wasmasjien, basiese eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is 'n etenstafel met stoele en die leefarea het 'n sitkamerstel en 'n platskerm-TV met DStv. Die skuifdeure lei na die balkon met meubels en gasbraaigeriewe. Gaste het toegang tot die gedeelde swembad en veilige parkeerplek is binne die kompleks beskikbaar.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- 24-uur Ontvangs
- Swembad
- Satelliet-TV
- Selfsorg
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Onderdakparkering
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.5/5
David Geverifieer
Eiendomme 100+
Resensies 359
Op LekkeSlaap 5 jaar
Ligging
- Marinerylaan 1278, Shelly Beach, 4265, KwaZulu-Natal
Sien meer verblyf in St Michael's-on-Sea Margate Suidkus KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Marinerylaan 1278, Shelly Beach, 4265, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom