16 gaste
1 slaapkamer
1 bed
1 badkamer
- Slaapplek vir 16 gaste
- Geen kinders onder 2
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Boveneind Groenfontein, Dinokeng Game Reserve, 0400, Gauteng Sien kaart
Beskrywing
Mzimkhulu Ranch & Resort bied gerieflike verblyf in bekoorlike chalets. Die verblyf is in die Dinokeng Wildreservaat in Gauteng geleë.
Elke chalet het 'n koninggrootte-palletbed en beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Verder het die chalets elk 'n TV, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n yskassie, 'n mikrogolfoond en 'n stoep met 'n braai-area.
Gaste het ook toegang tot 'n buiteswembad en braaigeriewe. Gaste kan selfs wildritte bespreek en in die reservaat wildkyk.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Reginah Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 13
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- Boveneind Groenfontein, Dinokeng Game Reserve, 0400, Gauteng
- Gaste dink Mzimkhulu Ranch & Resort het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Boveneind Groenfontein, Dinokeng Game Reserve, 0400, Gauteng
Sien kaart- Slaapplek vir 16 gaste
- Geen kinders onder 2
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang