+26
Selfsorg in Heroldsbaai

Nagenoeg Beach Cottage

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Chesca V
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mrt 2026

Dit was vir ons ’n fantastiese, nostalgiese week. Haroldsbaai bly vir ons altyd. Ek en my sussie het vir ’n week by Nagenoeg Vakansiehuis gebly en dit was vir ons ’n ongelooflik spesiale ervaring. Die huis is vir ons baie na aan die hart, want dit het oorspronklik aan ons Oupa Grootjie, Oompie Meyer (oud-burgemeester van George), behoort. Die plek het nog steeds sy oorspronklike boustyl en bring soveel kosbare herinneringe terug van ons kinderdae toe ons vir familie hier kom kuier het. Die ligging is wonderlik – so naby aan die see dat mens net op die stoep kan sit en die pragtige sonopkoms en sonondergang geniet. Die huisie is netjies, gerieflik en het alles wat ’n mens nodig het vir ’n ontspanne vakansie. Johan het ons baie mooi gehelp met alles, en Laurika het die huis pragtig skoon gehou. Met ons aankoms het sy ons selfs vriendelik gehelp om ons bagasie in te dra, wat baie spesiaal gevoel het. Dit was vir ons ’n fantastiese, nostalgiese week. Haroldsbaai bly vir ons altyd ’n hartsstukkie aarde by die see.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Corleen S
Kort verblyf
5.0
Mrt 2025

Baie lekker gebly en alles was daar wat ons nodig gehad het. Gaan definitief gou weer bespreek. Baie lekker gebly en alles was daar wat ons nodig gehad het. Gaan definitief gou weer bespreek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Johan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 2

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
R 2 800
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 800
per nag (plek vir 6)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 2 800
per nag (plek vir 6)
Bespreek

50 Beach Road, Herold's Bay, 6615, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA422bc01496b80cb6f2205134864bda0d4598ce814a14b74d03b405dcd5296686a7b3c88a104dff02d09e36c20951c0276370?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 800 per nag, vir 6 mense 2 5 1 5 50 Beach Road Herold's Bay 6615 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -34.054023222138 22.391494358385
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang