+34
Selfsorg in Rosendal

Nagmaal-Communion Huis

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 11 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
5.0
Janke S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2026

Knus, uniek, modern. Fantastiese verblyf!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Karen
Nagmaal-Communion Huis
Baie dankie, Janke.

Liz A
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mrt 2026

Absolutely loved it! We absolutely loved it. Rosendal is on my top few places in SA since last weekend and the house was just the cherry on the top. Thoughtfully set up, a bit arty and just perfect.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Karen
Nagmaal-Communion Huis
Thanks so much for your wonderful review. We're delighted when guests have such a good experience of our little town and our guesthouse. We hope that you visit us again soon.

Charlotte M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2025

Rus vir die siel! Baie lekker gebly, dankie! Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elizabeth S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.4
Jun 2026

Knus en gerieflike gesinskuier. Die Nagmaal huis was heerlik en baie goed ingerig. Ons het die tuin en die stoep baie geniet! Die huis is ook sinvol gemeubileerd, baie gemaklik.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Luke G
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jun 2025

Charming, cozy & clean. Beautiful, charming property with everything you need – perfect for a group getaway! Large private bedrooms and bathrooms; fully equipped kitchen; cozy living/dining area with a fireplace; nice braai area; pretty garden. The house is beautiful with wooden floors and charming furniture. Also, it was super clean. Great, quick communication and useful information from the manager. We had a great stay and highly recommend!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Naomi G
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Apr 2025

Lieflike huis. Goeie diens. Nagmaalhuis is pragtig, besonder goed toegerus, skoon en gerieflik. Die diens en inligting van die Dorpshuisies Akkommodasie was uitstekend. Ons sal graag weer in Nagmaalhuis kom bly!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Christine K
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mrt 2025

Lekker rustige naweek. Ons het baie lekker in die nagmaalhuis gebly en sou graag nog 'n aand of twee daar spandeer om net die rustigheid in te neem.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wilhelm D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Jan 2025

A great place to stay and relax. The stay/house/location was fantastic. You may want to consider installing ceiling fans. Other than that, nothing. Stellar accommodation and garden.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dr Thapelo L
Kort verblyf
5.0
Okt 2024

Great stay in a clean and big facility. Limited parking though! Awesome facility! Clean, safe, and lots of household items that one needs for a stay like this. There is one small downside to the facility - there is very limited parking space. We had brought 4 cars and we barely managed to squeeze 3 cars. The 4th car had to be parked at another location. There is more than enough space to extend that parking area and I strongly suggest you do.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Bridget M
Kort verblyf
5.0
Aug 2024

Crisp, clean. Lovely decor. Thank you, Robin, for looking after us. We had a wonderful stay. Gas heaters in each room and a lovely warm fireplace. We left the gate open on Friday night, and some cows took over!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Karen Geverifieer

Eiendomme 6

Resensies 74

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
R1 750
per nag, vir 6 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R1 750
per nag, vir 6 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R1 750
per nag, vir 6 mense
Bespreek

110 De La Harpe Street, Rosendal, 9720, Vrystaat

Sien kaart
  • Slaapplek vir 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAcafc51abad36b0edee83b5cfd722632c3a2281c5cddb5fc675ac90492cde5d30964e9e3804dd48ad31602aa3ba3c174ca098?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 750 per nag, vir 6 mense 11 5 1 5 110 De La Harpe Street Rosendal 9720 Vrystaat 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -28.501920156653 27.935878936805
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang