+33
Selfsorg in Springbok

Namakwa Chalets

Chalet A
Vanaf
Vanaf R 1 400
per nag (plek vir 2)
  • Plek vir 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Dié eenheid is ingerig met lugversorging en het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die kombuisie is toegerus met 'n tweeplaatstofie, 'n mikrogolf, yskas en tee- en koffiemaakgeriewe. 'n TV met DStv en WiFi is ook beskikbaar. Die eenheid het 'n privaat ingang en braaigeriewe. Rook is verbode in die eenheid.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Tariewe

Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
DStv
Braai
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Haardroër
Buitelug
Braai
Stoep/Binnehof
Kombuis & eetkamer
Braai
Yskas
Volledige kombuis
Kombuisie
Mikrogolfoond
Stoof
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Slaapkamer & wassery
Strykyster
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Elektriese kombers
Waaier
Vermaak
Boeke en leesstof
DStv
TV
Huisreëls

Let asseblief daarop dat rook verbode is in al die eenhede.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Chalet B
Vanaf
Vanaf R 1 400
per nag (plek vir 2)
  • Plek vir 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Dié eenheid is ingerig met lugversorging en het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die kombuisie is toegerus met 'n tweeplaatstofie, 'n mikrogolf, yskas en tee- en koffiegeriewe. 'n TV met DStv en WiFi is ook beskikbaar. Die eenheid het 'n privaat ingang en braaigeriewe. Rook is verbode in die eenheid.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Tariewe

Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Volledige kombuis
Braai
Buitelug
Braai
Kombuis & eetkamer
Braai
Volledige kombuis
Vermaak
TV
Huisreëls

Let asseblief daarop dat rook verbode is in al die eenhede.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Eenheid C
Vanaf
Vanaf R 1 400
per nag (plek vir 2)
  • Plek vir 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Alleenstaande Eenheid
  • Enkelbed of 3/4-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Dié eenheid bied slaapplek aan 2 gaste en is ingerig met 2 enkelbeddens met 'n en suite-badkamer met 'n stort. Ander geriewe in die kamer sluit WiFi, 'n TV met DStv, 'n yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe in. Die eenheid het 'n privaat ingang en braaigeriewe. Rook is verbode in die eenheid.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Toilet

Tariewe

Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Volledige kombuis
DStv
Braai
Buitelug
Braai
Kombuis & eetkamer
Yskassie
Braai
Volledige kombuis
Vermaak
DStv
TV
Huisreëls

Let asseblief daarop dat rook verbode is in al die eenhede.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R 1 400
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

42 Republiek Street, Simonsig, Springbok, 8240, Noord-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDAzZjM1NGQ5LTkxYmUtNGYxNi1hMTBlLWM0NzJmY2ZkYzZkNw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 400 per nag (plek vir 2) 17 5 1 4 42 Republiek Street Simonsig 8240 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.659112645845 17.89415862004

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang