4 gaste
2 slaapkamers
2 beds
1 badkamer
- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - 21 Diamant Street, Springbok, 8240, Noord-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Namaqua Bella Vista is 'n stylvolle en moderne selfsorg-eenheid met 'n privaat ingang, geleë op die gasheer se eiendom in die hartjie van Springbok, genestel in die pragtige Namakwaland. Hierdie eenheid is perfek vir reisigers wat rustigheid, gemak en 'n tikkie luuksheid soek.
Die eenheid bied slaapplek vir tot 4 gaste en bestaan uit 2 slaapkamers en 1 badkamer. Elke slaapkamer is gemeubileer met 'n koningingrootte bed, terwyl die gedeelde badkamer met 'n stort, wasbak en toilet toegerus is. Vars linne en handdoeke word voorsien vir gaste se gerief, en gratis WiFi is beskikbaar.
Die oopplan-kombuis is volledig toegerus met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. Dit vloei in 'n knus leefarea met gemaklike sitplek en 'n TV. Veilige parkering is op die perseel beskikbaar.
Gerieflik geleë naby winkels, restaurante en gewilde besienswaardighede, is Namaqua Bella Vista 'n ideale keuse vir paartjies, gesinne of vriende wat die skoonheid van Namakwaland verken.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Jaen-Mari Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 1
Op LekkeSlaap 3 maande
Ligging
- 21 Diamant Street, Springbok, 8240, Noord-Kaap
- Gaste dink Namaqua Bella Vista het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
21 Diamant Street, Springbok, 8240, Noord-Kaap
Sien kaart- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang