Nambani House
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 14 gaste
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 6 Atlas Street, Eros, Windhoek, Khomas Sien kaart
Beskrywing
Nambani House bied buigsame en bekostigbare verblyf in 'n rugsakreisigers-lodge in Windhoek. Dit is net 1 km vanaf die Eros-winkelsentrum en spog met 'n tuin, veilige parkeerplek en 'n gemeenskaplike sitkamer.
Verblyf word in slaapsale met gemaklike beddens en badkamergeriewe gebied. Linne en handdoeke word voorsien.
Die ruim huis beskik oor verskeie gemeenskaplike areas wat 'n ruim leefarea, tuin, swembad en 2 goed toegeruste kombuise, met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe elk, insluit. Daar is ook 'n kaggel, braaigeriewe en 'n pool-tafel. Op die stoep is daar gemaklike sitplek waar gaste soggnes 'n koppie koffie kan drink.
Die area is veilig en stapafstand vanaf 'n winkelsentrum met 'n apteek en 'n supermark, asook die gewildste kuierplekke en restaurante in die stad.
Ligging
- 6 Atlas Street, Eros, Windhoek, Khomas
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
6 Atlas Street, Eros, Windhoek, Khomas
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 14 gaste
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang